1000 views of Bloubergstrand - always a new sight.
Bloubergstrand Ons het n goeie derde van ons lewens hier spandeer 40. 39. Jan 2024.. Die begin vd suidooster oor die berg 38. Golden sunset 37. Janru se oorslaap.... beautiful somersdag in Blouberg 3 Dec 2023. 36. Dina se mees onlangse besoek, hier by Blue Peter met Tafelberg in die agtergrond... 35. Ruanda tydens n driekamp Rowwe see, maar redelik goed uit die water gekom...die lewensredding se skills wat deurgekom het met die branders 34.Dewald se surfing Dink hierdie was tydens n body boardinf kompetisie vir die skoll 33. Sandpiper se stoep... 32. Sandpiper se stoep 31. Tussen die huise deur 30. Kite surfers elke somer 29. Te pienk na my sin, maar dit tel ook 28. Baie lank terug...13 bote saam met Corne Krige. Baie groot golwe...bietjie.moeilikheid met sekuriteit gehad toe ons aan land gaan by Robben eiland.....so 16km heen en weer....Johan van ...