10k run under 60 mins
Dis n lang tyd sedert ons n 10km race gedoen het, en 60 minute se hardloop klink net bietjie buite bereik en baie ver van n 47min PB - Dag 1 - 3 April 2024 Treadmill run 3,6 km in 32min 30s - Gewig 103,9kg - 7 x 90s @8,5km/h - Ave 6,65km/h of 9m/km - toevallig n voorry van Munster op die screen toe ek die foto neem - gevoel soos n voorry wat hardloop!