Posts

1000 African countries/cities/towns

Image
66.  Port Nolloth NoordKaap na die Namibiese trippie wat nie wou werk nie.....pragtige vissermansdorpie met swak munisipale bestuur 65. Hartebesstpoortdam 64.  Cullinan 63.  Riebeeck Wes 62. Maun Botswana 61.  Robertson Die dorp het ontstaan toe die NG Kerk  'n gemeente  gestig het in  1852 . 'n Deel van die plaas Roode Zand is gekoop en die eerste erwe is in  1853  verkoop. Die dorp is vernoem na dr.  William Robertson , een van die  Skotse predikante  wat deur goewerneur lord  Charles Somerset  na Suid-Afrika gebring is om die tekort aan Hollandse predikante aan te vul maar veral om die Afrikanerbevolking te verengels. 60.  Colesberg Die nedersetting is om 'n sentrale spil uitgelê wat oorheers word deur die kerkgebou van d...