1000 African countries/cities/towns
66. Port Nolloth
65. Hartebesstpoortdam
64. Cullinan
63. Riebeeck Wes
62. Maun Botswana
61. Robertson
Die nedersetting is om 'n sentrale spil uitgelê wat oorheers word deur die kerkgebou van die NG gemeente Colesberg. Dit is in erwe opgedeel wat verkoop is om vir oprigting van dié kerkgebou te betaal. Dié erwe is uitgelê in 'n enkele lang straat wat na die kerkperseel toe oploop, met 'n kruisstraat voor die kerkperseel verby. Daar word geglo die huidige ligging van die kerk verskil van die oorspronklike.
Die dorpie se geboue was eiesoortig danksy hulle vierkantige vorms en platdakke, 'n boustyl wat mettertyd kenmerkend van die sentrale, dorre dele van die Kaap geword het. Naas Graaff-Reinet het dié dorp sy oorspronklike karakter waarskynlik die beste van alle Karoodorpe behou. 'n Aantal oorspronklik woonhuise, waarvan die styl 'n vermenging is van die Victoriaanse en Georgiaanse boustyle, is bewaar asook die oorspronklike leivore. Die eerste koerant was die tweetalige, weeklikse Colesberg Advertiser wat in 1861 tot stand gekom het.
Die dorp is 'n entjie van die Torenberg geleë, wat soms ook as Toverberg bekend staan en wat nou meesal Coleskop heet.
59. Wilderness
58. Saldanha
Die stad en die baai met dieselfde naam is vernoem na die Portugese admiraal António de Saldanha, wat Tafelbaai in 1503 besoek het en dit Saldanhabaai genoem het. In 1601 het die Nederlandse seevaarder Joris van Spilbergen na die huidige Saldanhabaai gevaar en, met die veronderstelling dat hy by die huidige Tafelbaai was, die baai Saldanhabaai genoem. Sedertdien het hierdie naam in gebruik gebly en die oorspronklike Saldanhabaai is na Tafelbaai herdoop.
Die Cochokwa het in die baai gewoon tot die aankoms van die Europeërs, wat deur Jan van Riebeeck 'Saldanharen' genoem is. Hulle het skape en beeste in ruil vir koperware en tabak met die Hollanders by die fort op Tafelbaai verhandel. In September 1652 het van Riebeeck 'n boot na die baai gestuur om die potensiaal daarvan te ondersoek. Hy het verneem dat die Franse die baai as 'n voorradepos gebruik het vir hul reise na die Franse Asiatiese kolonies. In 1658 het die VOC se 'Vrijburgers' die reg verkry om in die baai te hengel en die vis te verhandel in die VOC se permanente handelspos by Tafelbaai. 'n Vyfde daarvan moes gesout of gedroog word. Die Vryburgers het hierdie reg tot 1711 behou en klein hutte op die kuslyn gebou vir die berging van hul nette.
Omdat die Nederlanders bang was dat die Franse 'n permanente handelspos op die baai sou vestig, is 'n militêre pos in 1666 gestig. Die Franse het dit egter reggekry en die wagte verdryf. In 1667 het die Nederlanders dit weer herower en in April 1669 is 'n sterker militêre pos gestig, beset deur 12 man, asook 'n posagentskap. In 1670 het die Franse dit teruggeneem, maar kort daarna het die Nederlanders dit teruggeneem en toe gehou tot 1795. Die eienaarskap van die VOC is op 19 April 1672 gelegitimeer toe Arnaut van Overbeeck die gebied van Houtbaai tot Saldanhabaai by die Khoikhoi gekoop het vir die som van 4000 Spaanse matte.
57. Bredasdorp
56. Caledon
55. Robertson
54. Bo-kaap
53. Barberton
52. Witrivier
51. Nelspruit
Mbombela is 'n pragtige stad, omring deur heuwels, en sy strate word deur flambojantbome gesoom. Benewens die hitte staan Nelspruit bekend vir sy dodekaeder, 'n twaalfkantige watertoring op 'n hoë koppie in die Steiltes-woonbuurt. Die "bal" van die toring was tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 soos 'n sokkerbal gedrapeer. Die botaniese tuin van Nelspruit beskik oor 'n groot versameling plante, wat die grootste deel van die Laeveld se flora verteenwoordig.
Die dorp is gestig in 1905, en is genoem na drie broers Nel wat vroeë inwoners van die dorp was. Nelspruit het vir lank in die skadu van Barberton gestaan, maar is vandag 'n lewendige, vooruitstrewende stad, heelwat groter as Barberton.
Die Sudwalagrotte is ongeveer 35 km noordwes van Nelspruit in die Mankelekele-heuwels geleë.
50. Bronkhorstspruit
49. Upington
48. Windhoek
Windhoek is oorspronklik in 1870 as 'n Rynse sendingstasie gestig; die naam Windhoek is afgelei van die Nama-woord vir "Plek van rook". Die huidige stad is op 18 Oktober 1890 deur kaptein Curt von François gestig. Die Duitse koloniale owerheid het baie geld aan die ontwikkeling van die stad bestee en vandag nog huisves dit pragtige geboue uit die Duitse koloniale tydperk soos die Christuskerk en die Tintenpalast (letterlik "Inkpaleis").
Die stad groei in die tydperk ná 1907 baie vinnig en lok talle mense uit die binne- en buiteland, waaronder 'n groot aantal immigrante uit Duitsland en Suid-Afrika.
Tydens die Eerste Wêreldoorlog is Windhoek op 13 Mei 1915 deur Unie-magte beset, toe Duitse troepe die stad ontruim het.
47. Springbok
46. Worcester
Worcester is op 'n hoogte van 220 meter geleë en kan per pad bereik word deur óf op die N1-hoofweg deur die Hugenote-tonnel óf deur skouspelagtige bergpasse te ry.
Geografies word die distrik hoofsaaklik deur berge afgebaken; in die suidweste lê die massiewe Stettynsbergreeks met 'n jaarlikse reënval van meer as 2000 mm. In die weste lê die Du Toitskloofberge en noordwes lê die Slanghoek-, Klein Drakenstein-, Elandskloof- en Lemietbergreekse. Na die noorde styg die Hexrivierberge wat die toringpieke van Chavonness, Brandwacht, Fonteintjiesberg en Audensberg insluit. Noordoos van die dorp loop die kleurvolle Keeromberg in die Langebergreeks.
Worcester en sy omgewing vorm deel van die Breederivier-opvangsgebied, wat gevoed word deur 'n aantal kleiner riviere aangevul deur die afloop van wintersneeu in die berge. Die distrik sluit ook die Hexriviervallei in.
45. Riebeeck Kasteel
44. Queenstown
43. Willowmore
42. Clanwilliam
41. Malmesbury
40. Citrusdal
39. Clanwilliam
38. Klawer
37. Calvinia
Die dorp is in 1848 op die plaas Hoogekraal van veldkornet A. van Wyk gestig en is genoem na Johannes Calvyn. Jare lank was die nuwe dorp die enigste nedersetting in die omgewing. Tydens nagmaaltyd het tot 500 waens en karre hier versamel.
Die eerste veeboer-baanbrekers het die Hantam, soos die omgewing vandag bekendstaan, 'n Afrikaanse vervorming van die Khoi-samestelling !Han ‡ami wat "rooiuintjiesberg" beteken, omstreeks 1744 bereik toe hulle hierheen getrek het agter hul skape aan. Aanvanklik was die naaste kerke dié van Swartland (op Malmesbury) en Tulbagh.
36. Britstown
35. Brandvlei
Brandvlei is 'n dorpie in die hart van die Boesmanland, Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit is geleë langs 'n groot pan. Die dorpie het in 1961 munisipale status verkry. Sout word in die omgewing ontgin. Daar is ook verskeie Boesmantekeninge te sien in die omgewing.
Volgens oorlewering het die dorpie sy naam gekry toe 'n ou trekboer ene 'ou Brand' die droë gras per ongeluk aan die brand gesteek het, vandaar die naam Brandvlei. Verneukpan is halfpad tussen Brandvlei en Kenhardt.
34. Kenhardt
33. Bloemfontein
32. Bloemhof
31. Potchefstroom
30. Klerksdorp
Die dorp is in 1837 gestig, toe Voortrekkers hulle aan die oewers van die Schoonspruit gevestig het. Die bekendste onder die eerste setlaars was C.M. du Plooy, wat op die plaas "Elandsheuwel" met 'n oppervlak van 160 vierkante kilometer geboer het. Hy stel erwe en weiregte op sy plaas aan ander Voortrekkers beskikbaar, wie in ruil daarvoor 'n dam en 'n besproeiingskanaal vir hom gebou het. Die gebied kry later, ter ere van sy eerste landdros, Jacob de Clerq, die naam Klerksdorp.
In Augustus 1886 is, net soos aan die Witwatersrand, ook in die Klerksdorp-distrik goud ontdek, en duisende fortuinsoekers het na die dorp gestroom, wat vinnig gegroei en oor sewentig kroeë en selfs sy eie effektebeurs beskik het.
Die goudrif het egter die gebruik van duur en tegnies gevorderde toerusting vir die ontginning van die edelmetaal noodsaaklik gemaak, en die meeste gouddelwers het die dorp in die laat negentigerjare weer verlaat. Die mynbounywerheid in die gebied beleef 'n ekonomiese agteruitgang.
Op 3 Augustus 1897 word Klerksdorp se spoorwegverbinding met Krugersdorp en in 1906 dié met Kimberley geopen.
Tydens die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) vind swaar gevegte in die omgewing van Klerksdorp plaas, en die Britte rig hier ook 'n groot konsentrasiekamp op.
Groot maatskappye hervat die mynbou in 1932, en Klerksdorp beleef veral ná die Tweede Wêreldoorlog 'n nuwe ekonomiese bloeitydperk.
29. Oudtshoorn
Die omgewing van Oudtshoorn is oorspronklik deur Boesmans bewoon, en 'n groot aantal van hulle rotstekeninge is in die grotte van die nabygeleë Swartberge bewaar.
Die eerste Europese ontdekkers in die gebied was 'n Nederlandse handelsekspedisie onder die bevel van ene veldkornet Schrijver, wat in Januarie 1689 deur 'n Griekwa-gids oor die ou olifante-trekpad na die streek gelei is. Die ekspedisie het tot by die huidige dorp Aberdeen gekom en het die Klein Karoo op 16 Maart oor die Attakwaskloof weer verlaat. Die eerste setlaars het hulle egter eers sowat honderd jaar later in die gebied gevestig.
Die dorp Oudtshoorn het ontstaan op twee plase wat aan Cornelis Petrus Rademeyer behoort het. Die eerste permanente gebou in die Klein Karoo, 'n Nederduits-Gereformeerde kerk, is in 1839 naby die oewer van die Grobbelaarsrivier opgerig. Die dorp Oudtshoorn het rondom hierdie kerkgebou begin groei en is vernoem na baron Pieter van Rheede van Oudtshoorn, wat in 1772 as goewerneur van die Kaapkolonie benoem is, maar tydens die seereis op pad na die Kaap oorlede is.
28. George
Hoewel George, wat oorspronklik as George Town bekend gestaan het, eers in 1778 gestig is, het die eerste boere en houtkappers reeds vroeër daar gevestig.[3] Volgens historiese dokumente het hierdie pioniers 'n houtkapperspost aan die voet van die Outeniekwaberge gestig toe die destydse owerheid met die ontginning van die welige inheemse woude begin het.
George Town, die eerste distrik, is op 23 April 1811 deur die destydse Britse goewerneur Caledon geproklameer. Die naam het die destydse monarg George III vereer. Adrianus (Jan) van Kervel is as die eerste landdros aangestel. Van Kervel het sy stempel op die dorp afgedruk met die beplanning van die straatuitleg
27. Mosselbaai
26. Port Elizabeth
25. OosLonden
24. Margate
23. Amanzimtoti
22. Pearly Beach
21. Gansbaai
20. Stanford
19. Hermanus
18. Bettysbaai
17. Franschoek
16. Stellenbosch
15. Philadelphia, Weskaap
14. Maseru, Lesotho
Maseru is in 1869 deur die Britte as 'n klein polisiekamp gestig na die beëindiging van die Vrystaat-Basotho-oorloë toe Basoetoland 'n Britse protektoraat geword het. Maseru is geleë aan die rand van die "verowerde gebiede" wat as deel van die vredesvoorwaardes aan die Oranje-Vrystaat (nou die Vrystaatse provinsie van Suid-Afrika) oorgegee is. Dit was 24 kilometer wes van Basotho, koning Moshoeshoe I, se vesting van Thaba Bosiu, die vorige de facto-hoofstad, geleë.
Maseru het aanvanklik tussen 1869 en 1871 as die administratiewe hoofstad van die staat gefunksioneer voordat die administrasie van Basoetoland na die Kaapkolonie oorgeplaas is. Gedurende hul bewind tussen 1871 en 1884 is Basoetoland op soortgelyke wyse behandel as gebiede wat met geweld geannekseer is, baie tot die gramskap van die Basotho. Dit het gelei tot die Gewere-oorlog in 1881 en die afbrand van baie geboue in Maseru. In 1884 is Basoetoland weer in sy status as 'n kroonkolonie herstel, en Maseru is weer hoofstad. Toe Basoetooland sy onafhanklikheid verkry en in 1966 die Koninkryk van Lesotho word, het Maseru die hoofstad van die land gebly.
Swak regering kan duidelik gesien word in die kwaliteit van die paaie, en die dorpsbeplanning. Die erf langs n 4 ster gastehuis waar ek gebly het gee n aanduiding hoekom die eiedomsmark nie van die grons afkom nie.
Ons gunsteling blyplek is die Lancers Inn, n koloniale hotel, wat in 2023 deur Indiers oorgekoop is. Uitstekense kos en atmosfeer.
14. Greyton Western Cape
Die dorpie se bestaan kan teruggevoer tot 1846 toe Herbert Vigne die plaas Weltevreden gekoop het in die skadu van die Kanonberg (1 466m), een van die hoogste pieke van die Riviersonderendberge. Die dorpie is in 1854 uitgelê en sir George Grey vernoem. Die dorpie is bekend vir sy baie voetslaanpaaie. Boesmanskloof-wandelroete - Hierdie wandelroete is 14km lank en gaan oor die Riviersonderendberge en eindig by McGregor. Die hoogste punt is 750 bo seevlak
13 Laingsburg, Western Cape
Laingsburg het op die plaas Zoute Vlakte tot stand gekom, wat in 1862 is deur Stephanus Carel Greeff gekoop is. Hy het glo gereeld verblyf en etes aan reisigers op pad na die Noorde verskaf. Die ontdekking van minerale in die Vrystaat en Transvaal het die aanlê van 'n dorp, as 'n halfwegstasie tussen Worcester en Beaufort-Wes, genoodsaak. Boonop het die spoorlyn in 1879 die Buffelsrivier bereik en die Buffalo River-stasie het ontstaan. Greeff het die plaas Vischkuyl, wat aan die Buffelsrivier gelê het, gekoop en proviand aan die spoorwegwerkers en reisigers verkoop. Ongemerk het 'n klein dorpie, Nassau, by die stasie ontwikkel en die eerste erwe is op 1 April 1880 uitgesit. 'n Bepaling dat daar 'n trekpad van 800 voet breed deur dié nedersetting moet wees, het byna die planne vir 'n volwaardige dorp in die wiele gery. Die Kommissaris van Kroongrond, John Laing, het ingegryp en die serwituut is tot 150 voet gewysig. Uit dankbaarheid het die inwoners van die klein Nassau-gemeenskap besluit om die dorp na Laing's Town te herdoop.
12 Oudsthoorn, Southern Cape
11 Gaborone, Botswana
10. Knysna
Knysna was vir baie jare n speelplek vir ons, met die Karoo to Coast, die begin van die Cape Epic, en n baie lekker vakansie saam met die Vlooie.
Tsitsikamma se groot boom
Bier by die Waterfront
Karoo to coast
9. Kosibay, KZN South Africa
After relocating to Cape Town, we stopped visiting Sodwana, Kosibay and St Lucia, mainly because of the distance. Our roadtrip 2017/18 took us back, and we had ample opportunity to dive the shallow reefs and snorkel, or just drift down the river on the outgoing tides.
Ruanda, being a dive master, gave us the prep, and we were off. As she gave us the names and showed us photos before, we could easily spot the different types of fish.
The colors and variety is impressive, as I remembered it from way back. On the last day we did a bit of a beach cleanup, many miles from the nearest towns, and the amount of plastic around was extremely worrying. I was sad to see the Usini Dam wall and it poor condition, the quality of the roads are not worth writing about, and the poverty seems all around. People seem to be happy though, and many kids were playing around. Pongola changed a lot, and where we used to fill up at the one garage, several has now been established. Few brand-name shops around, but the one SPAR stocked everything we needed.
Speed bumps everywhere to control the speed of the traffic. Campsite 7 was reserved as an added extra, and thus the bantering began. Tanya won the under water breathing competition with a time over 2 mins, and the brandy and coke specials on the big patio overlooking the valley and the sea was priceless. With three cabins and seven campsites, we all felt the remoteness of the old Sodwana.
The days were longer, no cell phone reception and we often had time for a nap or a swim.
We cycle on the rural roads towards Kosibay mouth, and on return found some young guys with a car that could not start. They needed two people to push, and there friend was passed out from the party the previous night. Joe Cocker motivated us to assist......"With a little help from my friends" In case you missed it.
Once the car started they could not stop to say thank you.....The diversity of the flowers impressed Tanya enough to keep on clicking...and clicking....and....
Ons het vier dae by Lake View Bush Camp gekamp, en aangesien dit redelik ver van die see af was, het ons verskillende maniere by die see uitgekom.
Hoogtepunte was die rivierboot waarvandaan ons die eerste dag kon snorkel, en die tweede dag het n medekamper, Conrad Rontgen, ons met sy boot oor die meer vervoer sodat ons kon gaan visskiet.
Die tradisionele manier van visvang met die stokke wat in n "trap" formaat opgestel word, is die manier waarop die locals hulle vis vang. Hierdie stoknette word daagliks besoek en die vis word dan uitgehaal.
Die duikery by Kosibaai se mond het beteken dat alle kos en drank vir die dag en al die duiktoerusting afgedra moes word. Daar word slegs 4x4 voertuie toegelaat en die permitte word ook daagliks beheer. Die afstap was vermoeiend genoeg, en met ons terugkeer kon eens een van die lodges se voetuie gebruik om terug te keer, en ons moes R200 betaal, soos dit in Afrika hoort.
Die fotos hieronder is geneem tydens verskillende Sodwana trippies, en die Ruanda was reeds gebore tydens ons laaste besoek. Jan Basson en Jaco Rossouw was ou army buddies.
Die fotos onder is geneem tydens n trippie na Mtunzini saam met Linda en Etienne. Langs die rivier.
Ons het vier dae by Lake View Bush Camp gekamp, en aangesien dit redelik ver van die see af was, het ons verskillende maniere by die see uitgekom.
Hoogtepunte was die rivierboot waarvandaan ons die eerste dag kon snorkel, en die tweede dag het n medekamper, Conrad Rontgen, ons met sy boot oor die meer vervoer sodat ons kon gaan visskiet.
Die tradisionele manier van visvang met die stokke wat in n "trap" formaat opgestel word, is die manier waarop die locals hulle vis vang. Hierdie stoknette word daagliks besoek en die vis word dan uitgehaal.
Die duikery by Kosibaai se mond het beteken dat alle kos en drank vir die dag en al die duiktoerusting afgedra moes word. Daar word slegs 4x4 voertuie toegelaat en die permitte word ook daagliks beheer. Die afstap was vermoeiend genoeg, en met ons terugkeer kon eens een van die lodges se voetuie gebruik om terug te keer, en ons moes R200 betaal, soos dit in Afrika hoort.
8. Kestell December 2017
https://mylittleafrica.wixsite.com/website - link to the lionpark website.
Kestell celebrated its centenary in 2005. Founded in 1905 on the farms of Mooifontein and Driekuil, this tiny village in the Free State province of South Africa is situated in the foothills of the Rooiberge in the Maluti Mountains.
Some of the homes in the village date back as far as 1806. Kestell is just off the N5, about midway between Harrismith and Bethlehem. The settlement was named after Reverend J D Kestell who served as a Chaplain during the Anglo-Boer War. Kestell is not a place people visit frequently, but we did so on our 2017/18 road trip. We stayed with Sker and Liesel, and had a whale of a time with people we barely knew.
During the night we heard lions, and we were surprised to learn that there was a lion park nearby. Attie, the owner, reluctantly opened up for us 7h30 in the morning, clearly having a major babelaas from the night before. The cup of coffee in his hand slowly woke him up. He eventually turned out to be the perfect host, and allowed us to actually enter the lion camps. He raised five lions in his house, and we had some photo opportunities. Lions are wild, and Piet en Werner did not like us going into the camps at all. I have since learnt that a Chinese visitor started to panic and made a run for it, and he was attacked by one of the female lions. He was airlifted to hospital. Thus, even though it was a special experience, it remains a silly thing to do.
Attie is currently raising a new pup, and Elize and Werner got to play with it. He reluctantly let go of Elize after Werner had to manhandle it a bit. A worthwhile visit.
Dewald had a stomach bug and the only place to sell medicine was the hardware store. The two employees, who had a combined age of 190, were also acting as local pharmacists. The medicine they recommended was extremely cheap, and it worked!
7. Clarens - Vrystaat, Suid Afrika
Clarens is a small town situated in the foothills of the Maluti Mountains in the Free State province of South Africa and nicknamed the "Jewel of the Eastern Free State". It was established in 1912 and named after the town of Clarens in Switzerland where exiled Paul Kruger spent his last days.
Die foto's links is van die Artist's cafe waar ons geeet, het oppad terug Kaapstad toe. Links onder is die Blou Donkie Kunsgalery, wat baie bekend is in die omgewing.
Die kunsdorpie het baie restaurante, en kunswinkels. Ons het eenvoudig nie genoeg tyd gehad om hier deur te bring nie.
Clarence het sy eie Brouery en aangesien ons die langpad moes aandurf, het ons nie kans gehad om te proe nie. Die link verwys na die website, en daar is n indrukwekkende verskeidenheid beskikbaar.
Clarens val onder die Dihlabeng Munisipaliteit, wat ten tye van ons besoek omtrent geen bestaansreg gehad het nie. Hulle het n groot oortrokke bankrekening en kan kwalik salarisse betaal. Hoe die mense van die dorp die plek aan die gang hou, weet nugter alleen.
6. Beaufort West - Dec 2018
Die bokke slag sowat 18 tot 20 kilogram uit, en Jaco het n klein verwerkingsaanleg op die grond. Elize bedel n swart springbokvel. Daar is heelwat swart springbokke en n paar wit springbokke. Ons ry Saterdag fiets teen die Moltenopas uit, en kry een van die vele perde waarvan die kamp oopgemaak is sodat die diere self kan gaan kos soek. Die perd is uitgeteer en Elize praat my om om water te gaan koop op die dorp. Die perd drink die 5 liter letterlik met een teug op. Ons kry nog water by die skietbaan, en oppad terug sien ek die leeu van die reservaat, kwalik 100 meter van die draad af en sowat 2 km buite die dorp. Baie van die dorpenaars het nog nooit die leeu gesien nie. Die foto links is met die selfoon geneem.
Die pas self is beautiful, en selfs groen met pragtige klowe en rotse.
Hier is iets besig om te gebeur, as die reen net wil kom. Ons drink n whiskey by die dorp se bekendste kroeg, en die kelner het veel te praat oor Truman Prince, en al sy manewales op die dorp. Ons word gevra om asseblief ons drankies vooruit te betaal!
Mariette se roostuin was vol blomme, en het selfs n tweede keer geblom gedurende die tyd wat ons daar was.
The Karoo Art Hotel flies the flag in receiving, for the first time this prestigious award by Eat Out, the authoritative guide to the top restaurant food available in South Africa .
I always wanted to visit Parys......mainly for two reasons namely - My parents has their honeymoon there during April of 1961; and Pieter Oosthuizen disappeared 10 years ago, and I have a set of books belonging to him, and would like to return it, and my last trace to him was in Parys.
Hierdie dorp aan die oewer van die Vaalrivier het in 1887 munisipale status verwerf. Een van die Duitse landmeters betrokke by die stigting van die dorp, het deelgeneem aan die beleg van Parys in Frankryk tydens die Frans-Pruisiese Oorlog, en dié Vrystaatse dorp se ligging aan die Vaalrivier het hom herinner aan Parys langs die Seine.
Parys is geleë in Suid-Afrika se sewende wêrelderfenisgebied, bekend as die Vredefortkoepel. Parys is ‘n dorp aan die oewer van die Vaalrivier, in die Vrystaat-provinsie, sowat 120 kilometer suid van Johannesburg, met sowat 44 000 inwoners. Die meerderheid van die bevolking is Sothosprekend, en ‘n minderheid, hoofsaaklik in die dorpsentrum, praat Afrikaans.
In 1873 het die NG-gemeente Kroonstad besluit om ‘n nuwe gemeente noord van die Renosterrivier te stig. Daar is op die plaas Klipspruit besluit, wat ‘n baie mooi uitsig oor die Vaalrivier gehad het. In 1880 is die inwoners se eerste petisie dat Parys ‘n dorp moet word, van die hand gewys. Proklamasie het wel in 1882 gevolg. Munisipale status is in 1887 verwerf.
Die naam is ‘n Afrikaanse vertaling van die Franse hoofstad Paris.
Sonsondergang oor die Vaalrivier.
Sekere n akkurate verwysing na die kleiner Parys....
Ek dink Beyers Truter sou beindruk gewees het met die prys van sy Pintoage van 2015. Die oorgekrapte prys laat my dink aan oornag inflasie!
Die indrukwekkende kassie huisves baie duur en spesiale Franse sjampanje....pryse was net beskikbaar wanneer gevra.
Hierdie paar sneeuski's is in die dakbalke ingedruk, ek sou graag die geskeidenis van die skis wou weet.
Ons dink nou al lankal daaraan om n campervan te koop en die wereld plat te toer, en net hier kry ons die bemoediging vir die plan.....kanoe op die dak, amper reg om te vertrek. Ou DKW van onbekende jaar...goeie kondisie.
Ouers op hulle wittebrood in Parys, foto seker langs die Vaalrivier geneem. April 1961
3. Pretoria
Die "National History Museum is ook in 1892 gebou en was aanvanklik bekend as die Sttasmuseum. Onder andere word Mrs Ples se skedel daar gehuisves. Die skedel word beskou as die voorloper van die mens-spesies en is in die Sterkfonteingrotte gevind. Die indrukwekkende skelette van die eeu oue dynosaur-verwante diere kan voor die museum gesien word.
Die ou stadsaal was in sy dae n groot bymekaarkomplek. Oom Fanie het een van sy konserte in die stadsaal kon hou. Vandag is die tuine toegespan met lemmetjiesdraad. Pretoria City Hall is a large building in Pretoria city centre, South Africa, which was built in 1931 and inaugurated in 1935 in order to celebrate the city-status of Pretoria obtained in 1931. It is located on the Paul Kruger Street south of Church Square and across the street from the Transvaal Museum.
Daar was n kompetisie om die plek te ontwerp en FG Mcintosh het die kompetisie gewen. Daar is drie standbeelde in die tuine:
- Marthinus Wessel Pretorius, the founder of Pretoria who named the city in honour of his father in 1855.
- Andries Pretorius, a Voortrekker leader who led the push to settle the North of the country and for who the city is named.
- Chief Tshwane, the Tshwane Metropolitan Municipality, under which Pretoria falls was named for this local Chieftain.
Daar is heelwat geboue wat behoue gebly het en wat groot aantrekkingskrag by toerist behoort te lok. Veral Kerkplein het baie indrukwekkende geboue
- The Paul Kruger statue was commissioned by Sammy Marks, an industrialist and mine owner who had a close relationship with Kruger, and who facilitated the negotiations that led to the end of the Anglo-Boer War, in Vereeniging on 29 May, 1902.
- Marks gave Anton van Wouw, a Dutch sculptor, his first commission to create a monumental statue of Paul Kruger. Van Wouw who had moved to Pretoria aged 28,was 38 when he received the commission.
- The statue was sculpted by Van Wouw in 1896 and was cast in bronze in Rome. It was completed in 1899 and transported to Lorenco Marques, where it arrived as the Anglo Boer War commenced.
- A pedestal had been erected in Church Square to house the statue, but this remained vacant for many decades, while the statue was erected initially at Prince&39;s Park, and later at a location outside Pretoria railway station.
- The statue was finally erected on the pedestal in Church Square and unveiled by Prime Minister DF Malan on 10 October 1954.
Die magtige apies - was dit Churchill wat so opgehemel was omdat hy oor die rivier geswem het.....stukkie boere geskiedenis.....
Comments
Post a Comment