Posts

Showing posts from November, 2000

21 marathons and counting

Image
5.  Ironman Vichy 2015 - 35 grade 4.  Ironman Port Elizabeth 2008 - saam met Jaco Brandt, Ben Swart, Frank Ehlers 3.  Peninsula Marathon 2007 - saam met Jaco en Theresa Brandt 2.  Two Oceans 56 km 2001 saam met Janus Roux 1.  Old Mutual Cape Town Marathon 2000 - alleen vir WESKUS Atletiekklub

Buying time....visiting farmers

Image
6.  Pypklip 5.  Modderbult   4.  Kleinvlei 3.  Leeukop 2.  Nooitgedacht 1.  Luiperdskloof Theo en Dina het reeds in die Kaap gewoon toe ons hulle ontmoet het.  Dina en Heleen, wat voorheen by SARB saam met my gewerk het, is sussies, en uiteindelik het ons mekaar ontmoet.   Theo hulle was sowat vyf jaar in die Kaap voordat hulle terug getrek het Mpumalanga toe, en op Luiperdskloof gaan bly het. Ons het heelwat kuiertjies daar deurgebring, en in 2020 het Theo na n lang kankerleiding gegroet.  Dit was tydens die Covid-19 lockdown en ons kon nie sy begrafnis gaan bywoon nie.

100 Scooters and counting

Image
Elize het op n stadium sommer net op n ander ou se motorfiets geklim, en so het ons oor tyd dit sommer gereeld begin doen.  Sy klim op die motorfiets en ek neem gou n foto voor die eienaar daar aankom.  Hierdie versmaeling het nou gegroei, en ons neem steeds fotos van sulke geleenthede.  So kry ons eenkeer die foto van n winkelpop wat dieslfde gedoen het - die cover foto van hierdie blog.  Met al die girls van die Dapper Stappers het ons nou meer fotos en geleenthede om die memory te groei. 36.  Koopmanskloof se stap en Janru klim ook op n ander ou se motorfiets. 35.   Vadersdag 2023 34.  Kiewiet en Leona se driewiel   - vars groente afgelewer met n smile...fotos deel van die Babylonstorenstap in April 2023. 33.  Ons eerste hike van die jaar rondom seepunt, kry toe die scooter bokant Clifton se strande 32. Rondebosch met Cravenweek saam met die Familie ...