100 Scooters and counting


Elize het op n stadium sommer net op n ander ou se motorfiets geklim, en so het ons oor tyd dit sommer gereeld begin doen.  Sy klim op die motorfiets en ek neem gou n foto voor die eienaar daar aankom.  Hierdie versmaeling het nou gegroei, en ons neem steeds fotos van sulke geleenthede.  So kry ons eenkeer die foto van n winkelpop wat dieslfde gedoen het - die cover foto van hierdie blog.  Met al die girls van die Dapper Stappers het ons nou meer fotos en geleenthede om die memory te groei.


36.  Koopmanskloof se stap en Janru klim ook op n ander ou se motorfiets.
35.   Vadersdag 2023
34.  Kiewiet en Leona se driewiel  - vars groente afgelewer met n smile...fotos deel van die Babylonstorenstap in April 2023.
33.  Ons eerste hike van die jaar rondom seepunt, kry toe die scooter bokant Clifton se strande


32. Rondebosch met Cravenweek saam met die Familie


31 Dink nie die een kan meer ry nie. ...tussen n ander klomp onbruikbare gemors.  n Kaggelkakkie winkel in Parys in die Vrystaat.


30 - Eet ons roomys by die fancy scrapyard in Parys


29 Aan die buitekant van die Hoi Poloi in Parys, Vrystaat.


28.  In Swede saam.met Et en Linda, n motorfiets langs die kerk....ons het gaan explore waar die Vikings gelewe het en so bietjie hulle geskiedenis nagevors en in hulle voespore gevolg.


27.   Barcelona se gothic quaters....Die groen Yego motorfietse is orals in Barcelona, waarskynlik n rental company.....


26:


25.  Rotterdam saam met die Blended family.....Werner het gedurende n besigheidstrip by De Witte Aap bier gedrink.  Met die familiebesoek het hy ons almal gaan wys hoe dit daar lyk, en natuurlik was daar toe n geleentheid om n foto te neem van Elize op n motorfiets. 


24.  Sagtejag in die Noordkaap.  December 2018 - Wynand se motorfiets op Pypklip.  Hy kan net nie toegang kry tot die blog nie....Hy is heiliger oor sy motorfiets as oor sy kruiwa.


23 De doorns. 
Travelling from Cape Town to Beaufort West we stopped at this little shop next to the N1.  I think it was just after Laingsburg.


22: 26 May 2018 - Barrydale, South Africa


21: 24 March 2018


19: 20 March 2018 - Rovaniemi Sweden


18: 31 October 2017


17: Old years eve 2016, Barcelona

16:


15: 3 January 2017 - Barcelona


14: 1 August 2017, Paris, France


13: 26 August 2017 - CBD Cape Town


12: 2 August 2016 - Margareth's Island, Budapest


11: 1 August 2016, somewhere between Budapest and Szentendre


10: 28 July 2016 - Vichy, France


9: 15 March 2015 - Barcelona


8: 14 November 2010 - Hermanus, South Africa



7: 2 September 2015, Vichy France


6: 14 October 2013


5: 3 December 2010


4: 27 November 2010 - Hermanus, South Africa


3: 17 December 2008 - Arezzo, Italy, my favorite scooter photo - on our way to lunch in one of the side streets of Arezzo - also the place where part of the movie "a Knights tale" was filmed.


2: 3 September 2010 - Paris, France


1: 5 September 2010, Montmatre, France


0:  Cambridge market - Junie 1991



Comments

Popular posts from this blog

Dapper stapper club:- hiking and other things

Cederberge - Gatjie Boskamp