Posts

Showing posts from April, 2008

IRONMAN 140.6 miles

Image
1. Ironman PE 2008 Ironman PE 2008 was virgin territory ito the IRONMAN, which has since changed my life a bit.  It was also amazing to find two old friends doing it with me.  Ben Swart who joined us for an adeventure race in Scotland many years ago, and Stef Grobbelaar who shared a bungalow with me during my two year army stint.  My training partner, Jaco Brand as well as a future friend, Frank Smuts also participated.  It was a perfect sea, a windstill cycle, and a very hot run, but we all finished in respectable times. I was very happy with a 12h53 time, as I targeted 13 hours.  All the family from Port Alfred drove through to support.  I shared  a wonderful bottle of wine after the event with Oom Coetzee Brand.  PE has presented the Ironman SA ever since, and is a proud representative city to many international visitors. I will always remember the start, with the helicopter hovering over the beach and everybody seeding themselves. ...

Road trip April 2008 Jhb na PE via Port Alfred

Image
Roadtrip 2008 - Fanie, Hessie, Deon, Elize, Ruanda en Dewald, verby die Smitte in Port Alfred Bloemfontein  Ons het in Bloemfontein oorgeslaap, en Ouma Rita is op daardie aand oorlede.  Ons het die volgende dag Nooitgedacht toe gegaan, die geboorte-huise gaan besoek.  Die storie is onder die familiegeskiedenis opgeteken. Deon het nie sy slaapbroek ingepak nie, en moes met Elize se pienk linterige slaapbroek slaap.  Dit het gelag veroorsaak toe ons die volgende oggende die sleepwa moes haak en die pienk lint steek bo die denim uit.  Die gastehuis-eienaar het nie geweet wat om te se nie.  Peglarae Die kinders moes onder Hessie se tafel slaap, en die fietse moes aan die garagedeur-motor gehang word.  Dewald maak koffie, en sou later jare die enigste een word wat vir Oupa Gawie kon tevrede stel met n goeie koppie koffie.   Van Rheenenspas The Little Church of Van Reenen lies halfway between Durban in KwaZulu-Natal ...