Italian trip - Milan, Assissi, Rome, Arezzo
![Image](https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEh6E_vBoHkCrtXIY0sxeMZAF9VbBQy-JgUM3VU5FG8wfY_u1PEbTlk2sbRL81g5_UZBe3zL0_K0ePj4_vC5_VLSoj7fybUfXWm5_74hB9dr30AJaSYU0_k2wAjMBuBFUf4pjhNgDdetVQw/s640/1+Assissi+%25285%2529-COLLAGE.jpg)
Assisi - 2009 The Basilica of Saint Francis of Assisi , Umbria region, Italy - mother church of the Roman Catholic Order of the Friars Minor. Die foto links bo is deur Ruanda geneem. Die res van die foto's is in die strate van Assisi Ons het eendag Assisi toe gestap, en dit was n langerige stap wat ons heen en weer moes doen. Ons het by aankoms in n klein kafeetjie koffie gedrink en kaart gespeel, en later sommer op een van die buitemure middagete gehad. Die foto regs bo dui die poorte na die dorp aan. Natuurlik is Elize besig om sjerrie te drink teen die koue....Stap is nie vir sissies nie, en die volgende foto wys Dewald letterlik "uitgepass" op die bed. Assisi se winkels in die aand is asemrowend, en dis net liggies waar jy kyk. Ons het ten duurste iets by een van die koekwinkels gekoop, amper die koste van n hele maaltyd in SA. Italiaanse kos en wyn, pizza, pasta.... Net ons families sal n gym gebruik wanneer ons in Italie i...