Cape Argus
The Cape Town Cycle Tour is an annual cycle race hosted in Cape Town, South Africa, usually 109 km long. We have done numerous events, and one illegal tandem race. #14 2021 #13 Cycle Tour 2019 Willie, Francois, Joris, Deon, Elize, Mariaan, Marlize, Koosman, Wynand, Frans, Erhardt en nog een, met Lida en Luka op die bystand diens. Met die wind wat tot 30 km per uur gewaai het, is ons met ons COCO MAT houtfietse teen 9h44 weg uit die Kaap uit. Saam met 10 nuwe pelle gery, wat Willie delport ingesluit het. Willie het driee keer die Tour de France gery, en hy laat dit net te maklik lyk. Joris Neven het uit Belgie gekom om saam te ry en so het nege manne en drie vroue die 109 km aangepak. As jy heel agter wegspring, dan vang jy darem heelwat ryers op die pad. Die fiets is 18 kg en het net twee ratte. Sukkel op en op gelyk pad is daar nie genoeg ratte nie. Unieke ondervinding. Die fotos.....die begin,...