Posts

Showing posts from November, 2018

1000 bike trips ..... counting....

Image
66.  Commotion in the Karoo Elize 2de overall vir die Vrouens, Ronald 7de in die mans ope..... 65.  Namibia trip wat nooit was nie Die manne het gesorg dat die polieste ons nie sal vang nie....die.nommerplaat guarantee right of way....na bewering 64.  Pearly beach outride na die wynplaas Strandveld Sept 2024 saam met Piet, Chris en Frannie 63.  Bike packing preparation First outridemet die bike packs...het die coolbox gebruik vir effek.  Corneli se woorde...ek weet waarheen hulle ry nie, maar dit gaan koud wees as hulle daar kom. 62.  Cycling around Graaf Reinette in July 2024 Allendale farm, Glen Harry Wildreservaat, teerpad na Graaf Reinette.  Saam met Ettiene en Livia op die grondpad.   61.  Never leave a bike on its own 60.  Karoo to Coast 2024  Backup for the girls 59. ...