1000 bike trips ..... counting....


66.  Commotion in the Karoo

Elize 2de overall vir die Vrouens, Ronald 7de in die mans ope.....
65.  Namibia trip wat nooit was nie

Die manne het gesorg dat die polieste ons nie sal vang nie....die.nommerplaat guarantee right of way....na bewering

64.  Pearly beach outride na die wynplaas Strandveld

Sept 2024 saam met Piet, Chris en Frannie

63.  Bike packing preparation

First outridemet die bike packs...het die coolbox gebruik vir effek.  Corneli se woorde...ek weet waarheen hulle ry nie, maar dit gaan koud wees as hulle daar kom.

62.  Cycling around Graaf Reinette in July 2024

Allendale farm, Glen Harry Wildreservaat, teerpad na Graaf Reinette.  Saam met Ettiene en Livia op die grondpad.  

61.  Never leave a bike on its own

60.  Karoo to Coast 2024 

Backup for the girls

59. Llandudno loop Jan 2024

 Best coffee stop just short of Campsbay 

58.  Modderbult se Dirthill loop....43km verby Driefontein en Leopards hill

57.  Witsand 52km op die Malgaspad....rolling hills, laaste roadtrip met die Blou yster, lekker sprint einde toe, goeie koffie by die hawe

56.  Stanford 50 miler

55.  Its not about the bike....In George kry ek die koffieshop.....en die fiets....en n "D"...ek weet wie die Argus gaan wen volgende jaar.


54.  Tussen Caledon en Greyton....single track tussen die bome...39 km op grondpad deur een van die.mooiste valleie.....koffie in die dorp....
54.   Langs die see langs



53. Laingsburg in die Moordenaarskaroo was seker my toughste cycle ooit....
Die foto van die ossewa dui maar net aan dat die ossewa net-net voor my aangekom het....

52.  Perpignan - suide van Frankryk


51. Swartbergpas saam met Jaco en Theresa
50. Citrusdal kamp by Gatjie

49.  Ruanda se race by Meerendal

48. Koffie na Llandudno 78km8
47.  Budapest na die ysterman


46  Szentendre suid van Budapest

45.  Budapest voor die Ysterman
44. Gdynia incheck vir die half-ironman.

43  Diffie en Pypklip na goeie reen.

42  Koffieride in mistige weer

41.  Waterfront en terug

40  Mooiste oefenroete in die wereld

39 Kaap tot by Babylonstoorn


38  Argus op houtfietse

37  Molteno pas in Beaufort Wes

36 Bredasdorp na Elim se kant toe

35  Pringle Baai saam met Lawrence en Ruanda - Piet se eerste fiets saam met ons.

34  Tafeltjie en stoeltjies - Elim pad

33  Jonkershoek

32.  Meerendal saam met Ruanda

31.  Huurfietse in Barcelona

30.  Lockdown op Modderbult 

29.   Modderbult sirkelroete

28.  Modderbult na Burgersdorp

27.  Magdalena in die Ooskaap
26.   Gansbaai en Pearly roundtrip

25.  Oudste fiets in Oudtshoorn 

24.  Fiets saam met Dewald in Oudtshoorn die nommer op die foto is toevallig ook 27!


23.  Werner en Ruanda met ons eerste oefenrit saam voor COVID 19

  

22.  Die getroue ou wattbike help baie wanneer die Suidooster begin waai.


21.  Training vir die Knysna extreme saam met Renier en Ruanda

21.   Fietse


There is something about this sketch that hangs in the National Art Museum in Barcelona that speaks to any cyclist, I think the eyes of the one in the back tells you about bonking.....then again long socks have been around for longer than we think.  The name is Ramon Casas and Pere Romeu on a tandem....

Casas painted Ramon Casas and Pere Romeu on a Tandem in 1897 specifically for the interior of Els Quatre Gats, a bar that was at the center of the Modernisme art movement in Barcelona. It depicts Casas and Pere Romeu, one of the promoters of Els Quatre Gats, on a tandem bicycle against the Barcelona skyline. Casas is seen in profile with his pipe, while Romeu looks directly at the viewer. Although painted on canvas, the composition has the graphic quality of a huge poster with its bold drawing and simplified forms, reflecting the fact that the artist was a skilled poster designer and illustrator.
The original inscription on the right side of the painting, which was later cut off, read "to ride a bicycle, you can't go with your back straight." The message described the attitude of the bar founders (two of whom are depicted here), that in order to make progress, you must break with tradition, as was done at Els Quatre Gats. In 1901, this painting was replaced with another large composition by Casas, entitled Ramon Casas and Pere Romeu in an Automobile, in which the tandem bicycle has given way to a car, symbolizing the new century. When reproductions of the two paintings appeared in the magazine Pel & Ploma, they were referred to as The End of the 19th Century and The Beginning of the 20th Century, respectively.  
20.  Bo-Kaap trippie - Aug 2020

19.  Pearly to Gansbaai



18.  Modderbult in die Ooskaap

Net kort van 700 km gedoen vir die tyd.......tussen die 6 van ons waarskynlik naby aan 2000 km gedoen.  Daar is nie n boer wat nie gewonder het of ons nie karre het nie.  Min ander fietse.






17. Bike rental in Barcelona - 30 km deur die dag! 25 Jan 2020

Twee een-rat fietse gehuur vir die dag en sommer baie meer van die stad gesien (10 Euro - moes die paspoorte los as sekureiteit om te verseker die fietse kom terug - ons was maar bietjie skrikkerig aangesien ons die aand terug gevlieg het Suid-Afrika toe).   Een interessante ondervinding was om die Spanaarde te sien grid-iron rugby speel.  Net 20 toeskouers, maar baie entoesiasme van die spelers se kant af.






16 en daar ry Dewald en ek ons eerste bunchride saam stad toe, sonder n kamera of selfoon....11 Desember 2019.



15.  Around Cape Town




14.  Moltenopas tydens die jagtrip in Beaufort Wes.




13.  Koeberg Natuurreservaat

Tans is daar 106 elande in die reservaat.  Ons het twee groot troppe gekry tydens die nagtrap.  Mooiste backdrop met Tafelberg in die agtergrond.


12.  Berge rondom Meerendal - 15 Junie saam met Ruanda


11. March 2019 - Cycle Tour Cape Town

Cocomat wanted 12 cyclists to participate in the Argus cycle tour as part of a marketing campaign for the company.  I initially refused, as the damn bikes are 18 kg heavy, and only has two gears, slow and stop.  Eventually we all agreed and we left Cape Town stone last.  We did however caught a lot of stragglers, and overall no one can complain about the success of the effort.  We ended up on TV, being interviewed on radio, live streaming and almost every cyclist noticed these farm implements.

Sirocco coffee shop in Camps Bay gave us coffee for free as long as we park the bikes there for a while.  It attracted attention from all passers by.  The video below is the 2018 version where Gerald de Kock officially calls it the coolest bike in the race.  Cocomat rewarded us with a week holiday in Greece.


The next video illustrates the design process....absolutely awesome.  The owner actually guarantees the design, and will pay Euro 1000 if the frame breaks.  I dont think you should lock it to a tree when you go hiking up Table Mountain.....an axe can chop any piece of wood....as robberies go when you cycle on your own.....









Various coffee stops on all our trips.....
10 Budapest

Our trip to Budapest - half ironman 2017 - ended in some extra days before we moved on to Warsaw.   We used the extra days to travel Budapest by Bike, and also traveled down to Szentendre.   Europe is bike friendly, and we coud travel many kilometers without any fear of taxis and or theft/mugging.  The old towns are spectacular, and we half-fulfilled the dream of doing the Danube river trip on a bike.  The bike ttacks are filled with people from all over the world - we will need to return and repeat.

9 Pypklip in Kenhardt omgewing

I dont mind hunting, shooting I do mind - I do get to annoy my fellow hunters when I do the trip on a bike.....I do make a lot less noise than they do!  Haak en Steek bos en bicycle gaan nie saam nie.  Op die laaste trippie het ek aan so een vasgehaak, en ek is van die fiets afgepluk.

Ek dink die jagters het stilweg gelag.   Kon eendag Leeukop toe ry met die fiets, en die absolute verlatenheid van die Noordkaap spreek tot n mens.  In 2017 het die rivier afgekom, en ek moes vir Diffie deur die rivier abba.  In 2018 was die rivier kurkdroog, en die boorgate ook.  
8.  Ironmans around the world

Om te reis met fietse is nie n man of vrou se maat nie.  My vrou verdien al die medaljes van al die trips.....maar as ons eers daar is is vervoer verniet, en mens kan myle doen om meer dinge te sien.  Natuurlik nie so maklik om na n bottel wyn weer huis toe te ry nie.

7.  Muisnes triathlon 

Only 20 of us competing, with Springbok captain Corne Krige joining us for the day - lots of fun all around.  The West Coast National park is a safe place for cycling with teaming wild life, next to the Langebaan lagoon. 

6 23 April 2009 - Swartbergpas saam met Theresa en Jaco Brand


Naweek trippie saam met Jaco en Theresa na die Oudtshoorn area.  Saterdag die Swartbergpas oorgery na Prince Albert toe, en later weer terug na Oudtshoorn se kant toe.  Die weer het ons verras, en reg bo-op die pas het n familie staan en koffie drink.  Ons het sommer so in die verbygaan ge"bedel" en toe nooi hulle ons vir n koppie warm JAVA. Dit was so koud dat ek later n paar handskoene by PEP moes koop.  Later ook met dieselfde handskoene gaan SKI. Op die tweede collage, "ry" Jaco en ek af teen rotse....lyk nogal real.....maar die storie is in die middel onder.....skelmdraai!




5.  Transbaviaans 200?? saam met die Vlooie.

Jaco de Kock was ons backup op hierdie trippie wat in die reen gery moes word.  Ons was vol modder, en die weer het eers opgeklaar toe one bo van Bergplaas teen die pas afgegaan het.  Die totale afstand was 225km en as ek reg onthou het ons sowat 16 ure gery.  Cut off was 24 ure.

Een van die dinge wat ek spesifiek onthou is hoe Jaco iewers by n afgebrande hut rustig sit en boek lees het, terwyl ons deur die rivier moes loop teen die laaste bult uit.

Vlooi se pa het vir ons verblyf in Willowmore se ouetehuis gekry.  Dit het selfs ontbyt ingesluit.  Die vroutjies wat die ontbyt bedien het, was nie baie ingenome met my Indiaanse gebed nie......hayjahayjahayja..... 
4.  Perpignan with the kids

3.  Double century saam met Eddie, Vlooie, Roux, Wagner en vyf ander ouens van Engen.
2. Camping and cycling

Cycle trips when we camp also provided memorable occasions.  Dewald facing a zebra, some photos when we camped at Gaatjie near Citrusdal and Harkerville cycles on numerous occasions.
  1.     Adventure racing

Van die lekkerste adventures met fietse wat ons ooit gehad het, was saam met Janus, Rias, Ben, Bennie.  Ons het in Mpumalanga gerace in n 250km, in Eshowe in n 250km, in Namibie en in Skotland.   Ons was deur die Weskaap en het ook in Knysna gerace.  Gewoonlik was dit in areas waar die toegang normaalweg beperk was, en ons kon die natuurskoon geniet.

0.  Oupa Gawie op my eerste fiets......


Comments

Popular posts from this blog

Dapper stapper club:- hiking and other things

Cederberge - Gatjie Boskamp