Posts

Showing posts from November, 2019

1000 Favorite moments

Image
All of these lines across my face 163.  Kuier by Klipkrans met Werner se verjaardag....Janru se potty training en sy visvang lessie 162.  Familie kuier op Kleinvlei Des 2024...Elize, Melinda, Nicole en Ruanda saam met Oupa Bibi 161.  Drie van die bestes 160.  Pearly beach...Janru se eerste swem in die see   159.  Saam met die Dapper Stappers in Houtbaai.....Jan 2023 158.  Janru se tweede haarsny   en hy huil nie meer nie! 157.  Kuier by die Perdekamp in Philadelphia.....Willem Dapper se kampie 156.  Java, my 26" mountain-bike in die reservaat by Mokolodi 155. Janru en die trekker oppad Karoo to Coast toe 154  Nuwe adventures in Philadelphia ..... Italian style 153  Picture perfect 152   My oupa en ek by Boland Landbouskou se mountainbike race 151   Sw...