Posts

Showing posts from June, 2020

1000 Rooms with a view

Image
A room with a view can mean  a life that is free and open to possibility and adventure , and one that is not too closely confined by society's rules and pressure to conform. ... Sometimes you need to capture that moment .....look out from within......lyk altyd beter as jy jou visie verbreed en jou kop oplig en vorentoe kyk.. 27. Kleinhuisie op Donkieshoek 26.  Elephants Eye by Tokai 25.  Modderbult, Jan 2024...soos oom Henry dit elke oggend gesien het 24.  Maseru Sometimes the view is different, and not so nice....and it takes an introspection to realise fhat somehow we are spoilt for choice....out of my room looking down on a long drop 23.  Uit ons kampplek rivier se kant toe by Kleine Eike.... Rivier sonder end....na n groot vloed was daar baie skade.....maar die rivier is breer en die vloei aansienlik beter. 22.   Maseru uit die kamer in Phakoe straat. Dieselfde uitsig...die aand en die vol...