1000 Rooms with a view
A room with a view can mean a life that is free and open to possibility and adventure, and one that is not too closely confined by society's rules and pressure to conform....
Sometimes you need to capture that moment .....look out from within......lyk altyd beter as jy jou visie verbreed en jou kop oplig en vorentoe kyk..
27. Kleinhuisie op Donkieshoek
26. Elephants Eye by Tokai
25. Modderbult, Jan 2024...soos oom Henry dit elke oggend gesien het
24. Maseru
Sometimes the view is different, and not so nice....and it takes an introspection to realise fhat somehow we are spoilt for choice....out of my room looking down on a long drop
23. Uit ons kampplek rivier se kant toe by Kleine Eike....Rivier sonder end....na n groot vloed was daar baie skade.....maar die rivier is breer en die vloei aansienlik beter.
Dieselfde uitsig...die aand en die volgende oggend
Sinkhuisie met n spectacular view
20. Dolphin Beach Hotel se restaurant. Lank terug ons favourite sushi plek....Gestap vanaf Blouberg vir n glas wyn, en later teruggestap toe die uber nie opdaag nie. Dis sekerlik een van die mooiste uitsigte van Tafelberg. Chilling to ek uitkyk na die woonstel waar Marike de Klerk, oud-presedentvrou vermoor is.
19. Rondavel naby die Oranjerivier
18. Yu restaurant foreshore - Vrydagaand wyntjie - HermanusPietersfontein.....moer duur!
17. Maastricht opstal, Durbanville - saam met Dina, Ouma Hessie, Ruanda, George
15. Dewald se eertse besigheidstrip George toe......
14. Ou Fort by Simonstad - stap saam met Kiewiet en Renier
13. Silwerstrand November 2020 - kamp saam met die blended en die extended blended family.
12. Magdalena in die Ooskaap - April 2020 tydens die eerste COVID lockdown
Comments
Post a Comment