Posts

Showing posts from January, 2024

Dapper Stapper 10 000km in 2024

Image
Dapper Stappers 10 000 km challenge vir 2024 Manne - Ruan, Deon, Piet, Wally, Renier, Diffie, Dewald Vroue - Salome, Elize, Heidi, Melinda, Christelle, Madel, Carina, Hester, Kiewiet, Vivette, Jean, Christelle, Dalene, Ruanda, Jorika Target: elkeen moet 454 km vir die jaar doen, of ongeveer 10 km per week. Vusieel neem dit ons van Kaapstad tot Cairo Aktiwiteite - hardloop, stap of hike

1000 vuurmaakhoutjies met Janru

Image

100 years of Pinotage.....100 experiences

Image
  Pinotage  is a grape variety that was created in South Africa in 1924 by Abraham Izak Perold, the first Professor of Viticulture at Stellenbosch University.  During 2024 we will celebrate this unique South African wine.   23. Aan de Doorns Pinotage met Werner se verjaardag Klipkrans kuier saam met die Blemded en die Taite 22.  Rooiberg Winery Pinotage Backup vir die drie girls op die Karoo to Coast, lekker Pinotage by die vuur op die skougronde 21.  Allendale pinotage van Simonsig Gekoop by die wynkamer in Graaf Reinet...Rupert se plek....baie beindruk hoe die dorpie in stand gehou word....wynkamer is n moet-stop in die historiese dorpie 20. Boplaas se Pinotage Tydens Elize se perdry trippie oorgestop in Barrydale by die kerk-restaurant.....paar suurlemoenbome langs die kerk....en ek kon met Bitcoin betaal 19.  Reliable Old Grinder Pinotage Skroefdop, billike prys, Charles se vuurtjie.....