100 years of Pinotage.....100 experiences
Pinotage is a grape variety that was created in South Africa in 1924 by Abraham Izak Perold, the first Professor of Viticulture at Stellenbosch University. During 2024 we will celebrate this unique South African wine.
23. Aan de Doorns Pinotage met Werner se verjaardag
Klipkrans kuier saam met die Blemded en die Taite
22. Rooiberg Winery Pinotage
Backup vir die drie girls op die Karoo to Coast, lekker Pinotage by die vuur op die skougronde
21. Allendale pinotage van Simonsig
Gekoop by die wynkamer in Graaf Reinet...Rupert se plek....baie beindruk hoe die dorpie in stand gehou word....wynkamer is n moet-stop in die historiese dorpie
20. Boplaas se Pinotage
Tydens Elize se perdry trippie oorgestop in Barrydale by die kerk-restaurant.....paar suurlemoenbome langs die kerk....en ek kon met Bitcoin betaal
Skroefdop, billike prys, Charles se vuurtjie....ek wag alweer vir iemand om te join. Wonderlike winter stop en alfyd iemand vir n game skaak!
Tafelberg in die agtergrond en en verlore skip tussen die 2 sondaars...Het gehou van die eenvoudige label, wyn bietjie kompleks na my smaak
17. Blessings voor die MGT -Aug
16. Graaf Reinet
Maria restaurant, lamb curry, Kaapzicht Pinotage, Livia in die parkie met haar eie slice pizza, en ons vriend Danie se pinotage....hou van die skraalhans op die label.....wonder wat die storie is...engelse verwysing - Lean stranger....
15. Neu Bethesda saam met Ettiene, Foto op die plaas geneem
Wyn sommer by die Tops gekoop op die dorp, heel goeie waarde vir geld...Etienne drink natuurlik nie n slukkie nie...gelukkig is die glas en die bottel half.....maak nie sin nie
14. Donkieshoek saam met die Dapper Stappers
Klawer kelders se goedkoper weergawe, heel billike Pinotage... met die donkie wat nader staan vir sy opinie
13. Nederburg Pinotage met Janru se verjaardag.
Al die blended was daar en Wiko en Simone wat aankondig hulle gaan Dubai toe. Janru se verjaardag gee toe die geleentheid v n Pinotage tasting
12. Kloovenberg se hike10. Cronier Pinotage
8. Kunjani, Paarl
7. Carina se verjaardag
Italiaanse ete met Suid Afrikaanse wyn.....baie spesiaal. Hendrik was n great gasheer.....elkeen kon sy eie pizza bou......Madel, ons, Wally en Jorika, Jean en Hester beautiful lang tafel in die buitelug
6. Blouberg saam met die kids
Van Loveren se 2023 African Java pinotage...skroefdop by my ma se tafel.....
5. De Waterkant
Christelle is die wynmaker en haar Pinotage kyk meer soos n ligte Rose....sy noem dit haar stoepwyn....met net 11% alkohol...teen die prys waarsktnlik nie my gunsteling nie...uit Swartland se wereld
4. Blouberg 18 Jan 2024
The Fat Man Pinotage 2021...named after a man and his dog who sat at the station and greeted people with interesting anecdotes.....oak spice....succulent red fruit flavours...Franchhoek region
3. Blouberg 17 Jan 2024
Kleine Zalse se 2021 weergawe toe Piet kom kuier...onbeplande laataand
2. Marinellos in Melbos
Babelonstoorn pinotage 2021 saam met Johan en Piet. Golflesse by die driving range afgesluit met pizza by die lekker stfand restaurant
1. Die Naguil - Oude Westhof, Durbanville
12 Jan 2024 begin met die eerste Pinotage van die jaar - Diemersdal 2022. Piet en Deon het die geleentheid ingewy en n glasie geklink .....wonder of ons by 100 gaan uitkom
Comments
Post a Comment