Posts

Cederberge - Gatjie Boskamp

Image
Die Gatjie Boskamp bied ‘n rustige kampervaring tussen die berge. Daar is baie rostformasis om te sien. Daar is ‘n kuier-lapa waar almal saamkuier en die kamp geniet. Die rivier by Die Gatjie Boskamp vloei vanaf die wintermaande tot Desember. Al die staanplekke het gras en koelte.   Annelise se verjaardag partytjie saam met die van der Merwe's, Mias en Mariaan en ander pelle. Die-Gatjie-Citrusdal

Family birthdays

Image
Families that play together stay together.  Toe Ruanda en Werner ontmoet, en later trou, het die familie vergroot.  Ons is almal baie bevoorreg dat die "blended family" soos wat al die aangetroudes nou in een mandjie gegooi word, almal baie goed met mekaar oor die weg kom. Daar is nou n klomp van ons.  Met net Brian en Hester van die oupas en oumas wat nog leef, is Piet, Elize, Frannie en ek die volgende generasie.  Uit hierdie twee pare ouers is daar Dewald en Ruanda aan ons kant gebore, en Lindie, Werner en Simone aan die Grobler kant.  Aangetroud tot die is Johannes, en aangekys is Daleen.. Aan hierdie klomp is daar nou ook drie kleinkinders, Retief, Leah en Alisha.  Uit die blended family is daar ook broers en susters, effens aan die kant.  Koenraad, Floors en Girla, en elkeen van hulle het weer kinders, aangetroudes en kleinkinders. Dan kan ons nie vir Diffie vergeet nie....hy claim sommer membership!  En Theo en Dina, Et en Li...