Posts

Cape Aghulas - Pringle bay to Gansbaai and Bredasdorp areas

Image
L'Agulhas is the most southern coastal village and holiday resort in Africa, located within the Cape Agulhas Municipal area at the southernmost tip of the African mainland. It is situated next to the town of Struisbaai and about 30 kilometres south of the regional centre of Bredasdorp.  It includes many little towns and I grouped our frequent visits under the banner of Cape Aghulas. #9 Divvie se verjaardag Divvie het op 18 Mei 70 geword, en Piet, Floors, Mike en ons het besluit om dit op Pearly Beach te gaan vier.  Piet het n plek op Pearly en die naweek word aanmekaar geslaan, en Divvie weet van niks.  Ons het die roete gedoen en eers by Baardskeerderbos begin met snack en n bier of wat, en daarna al die local plekke aangedoen.  Die collage hieronder is van die kroeg in Baardskeerdersbos (middel bo), Marietjie se pub en grill (links bo) en Rusty se Treintjie Pub en danssaal. (regs bo).  Die Spur menu wys nog n 300 g rump steak teen R39,50. ...

1000 bike trips ..... counting....

Image
68.  B-bos roundabout 35km 67.  Baden Club to Montaqu 66.  Commotion in the Karoo -  Elize 2de overall vir die Vrouens, Ronald 7de in die mans ope..... 65.  Namibia trip wat nooit was nie Die manne het gesorg dat die polieste ons nie sal vang nie....die.nommerplaat guarantee right of way....na bewering 64.  Pearly beach outride na die wynplaas Strandveld Sept 2024 saam met Piet, Chris en Frannie 63.  Bike packing preparation First outridemet die bike packs...het die coolbox gebruik vir effek.  Corneli se woorde...ek weet waarheen hulle ry nie, maar dit gaan koud wees as hulle daar kom. 62.  Cycling around Graaf Reinette in July 2024 Allendale farm, Glen Harry Wildreservaat, teerpad na Graaf Reinette.  Saam met Ettiene en Livia op die grondpad.   61....