Posts

Singapore

Image
Sentosa is an island resort off Singapore’s southern coast, connected to the city by road, cable car, pedestrian boardwalk and monorail. By Sentosa Station, Tiger Sky Tower has panoramic views that can stretch as far as Indonesia. On the south coast, Palawan Beach is lined with food stalls and bars, and has a suspension bridge to a small offshore island. Palm-lined, crescent-shaped Tanjong Beach is more tranquil. We spent one day at Sentosa after our trip to Indonesia.  We had some budget to spend, and the barman said we should relax and pay the bill afterwards.  Six Carlsberg lagers later, and R1500 later! The island is very popular, and ships can be seen very close to shore.   In the middle bottom photo these big container carrying ships can be seen.  We swam to the sharkline about 400 meters from shore, but the sea is more like a dam, no waves. Elize tried the indoor skydiving, which was pretty hefty in price for a three minute exercise....

Indonesia

Image

Vegetable garden 29 Jan 2014 to date

Image

Picardi Place ...... not to be

Image
Picardi Place - not to be Ons het tydens die bouwerk aan Sandpiper saam met Jaco brand op n plaas geinvesteer, en dit het baie geld gesluk.  Die aanvanklik idee wat om n kwekery daar te stel aangesien die water onbeperk is en Jaco n garden design besigheid gehad het.    Dit het van wee die ekonomie nie gewerk nie, en later het Jaco ons aandeel uitgekoop....soort van. Die groot akkerboom is die beste deel van die plek, en in die somer sprei sy takke wyd uit met groot skadukolle.

Sandpiper 9 - 7 Feb 2010 to Feb 3 2014

Image
Ons het op 7 fbebruarie 2010 die fondasies begin grou, maar uiteindelik eers in Augustus nadat ons planne goedgekeur was begin bou.  Austin was die alleengrouer van die fondasies wat gereeld deur die bure se kinders toegetrap was.   Die oggend wat ons die fondasies moes gooi, het ek die eerste keer vir Hendrik ontmoet.   Ek het pellets gekoop en gebedel om n ryvlak vir die kruiwas te maak, en sewe kruiwas gehuur vir die werk.   Niks daarvan was nodig nie.  Hendrik het bloot die opdrag gegee dat die trok van Ciolli naby aan die fondasie moet parkeer, en hulle het n menslike trein gevorm.   Soos die beton in die fondasie val, het sewe mense die beteon deurbeweeg totdat al die fondasies gevul was.  12h00 is almal oppad huis toe.....nadat Austin die oggend opgemerk het dat die jpb nie binne n week gedoen kan word nie......Met daardie wysheid, het Austin en ek hierdie huis end uit gebou......

Vlak

Image

Cape Argus

Image
The  Cape Town Cycle Tour  is an annual cycle race hosted in Cape Town, South Africa, usually 109 km long.  We have done numerous events, and one illegal tandem race.   #14 2021 #13 Cycle Tour 2019 Willie, Francois, Joris, Deon, Elize, Mariaan, Marlize, Koosman, Wynand, Frans, Erhardt en nog een, met Lida en Luka op die bystand diens. Met die wind wat tot 30 km per uur gewaai het, is ons met ons COCO MAT houtfietse teen 9h44 weg uit die Kaap uit.  Saam met 10 nuwe pelle gery, wat Willie delport ingesluit het.  Willie het driee keer die Tour de France gery, en hy laat dit net te maklik lyk.   Joris Neven het uit Belgie gekom om saam te ry en so het nege manne en drie vroue die 109 km aangepak.  As jy heel agter wegspring, dan vang jy darem heelwat ryers op die pad.  Die fiets is 18 kg en het net twee ratte.  Sukkel op en op gelyk pad is daar nie genoeg ratte nie. Unieke ondervinding.  Die fotos.....die begin,...