Posts

Durban - golf, rugby, ironman, bunny chow

Image
Golf saam met Deon en Tersia in Durban, en daarna rugby gaan kyk op Moses Mabida Stadion.  EK het my beurdie op die agterruit van die huurmotor vergeet, maar dit later terug gekry net waar ek dit gelos het.   Bier gedrink by die Collegians club voor die wedstryd, en daar agter die kroeg hang 'n groot foto van Philip in sy rugbydae. Ons het gearriveer na n reuse groot storm in Durban waar strande weggespoel is, kragonder-brekings aan die orde van die dag was, en soos ons aankom, is Deon besig met die generator, en sonder krag is Tersia besig om te kook in die donker.   Kudu fillets was op die spyskaart, en net voor ete gereed was het die krag weer aangegaan.  Bunny chow is altyd op die menu, en Deon het ons verras met n nuwe plek wat die grootste bunny chows maak, nie een van ons kon dit baasraak nie.  Die Indiers verstaan van kerrie.    Die Puzzle company was ook n hoogtepunt, en ons het heelwat tyd hier spandeer.  Die eer...

Breede rivier, Robertson, Buffelsjagrivier

Image

Rock climbing

Image
http://cityrock.co.za/capetown/

Snow skiing

Image
Saariselka Maart 2018 Road trip saam met Ettiene en Linda.  Tydens ons besoek aan Ivalo, kon ons een dag gaan ski.  Die video van die Saariskelka Tourism office is indrukwekkend, al is dit net om te wys hoe teboggan gedoen moet word -  Video link Genoeg tyd om al die slopes twee keer te doen.  Een dag helemal genoeg.  Ons het aan die begin n snow-blizzard gehad, en die video wys dit nogal mooi.  Die fotos onderaan wys die kunswerke wat deur die sneeu en bome gevorm word, en die hele omgewing is vol sneeubome. Saariselkä Ski & Sport Resort is the northernmost Ski Resort in Europe. It ´s runs on two fells, Iisakkipää and Kaunispää offer multiple choices for skiers and boarders of all levels from beginners to advanced . Saariselkä is located directly to one of the largest National parks of Finland, Urho Kekkonen National Park.    Ski trip in March 2018.  Only one black slope....snow on the treetops were amazing. Et en Linda het getebo...

Museum Barcelona

Image
     

Dewald se trip na Bali

Image