Posts

101 Kort road trips

Image
Roadtrips met die Vitos of die Vivaro waar die trippies korter as 5 dae is - kort wegbreke om die beginsel van 1000 Super Saturdays uit te leef. 2.  Namibia not to be 1.  Houtbay with Ruanda, Werner en Janru Eerste roadtrippie Houtbaai to met die bussie, vis en tjips by die hawe, en Janru was rondhardloop op die hawemure.

Year of the mountainbike 2022

Image
Year of the mountainbike - 2022 9.  Elize se Capaia loop in Philadelphia...ouma Hessie in die support vehicle 8.  Mokolodi game reserve - 65k cycle...hippos less than 50m away. 7.  Ruanda in die Durbie dash - saam met Tim sonder sy baard 6:  September 2022 - Karoo to coast - saam met die hele Seed Analytics team Die amptelike uittrede van die Giant XTC Team - die fiets het my eerste KtC in 2004 gedoen en moedig probeer byhou 18 jaar later.  V-brakes doen dit nie meer en, an alles kraak en kla teen die afdraandes af - natuurlik is die ou wat die stokke vat ook nie meer so behendig nie. 5:  Sept 2022 - Boland Landbouskool Fixie se eerste race, Elize 6de en Ruanda 7de, saam met Werner, Tyron. 4:  Sept 2022 -Riebeek Kasteel 45 km Saam met die.Venters, Elize (7de) en Ruanda (6de).....569m klimme.... 3:...

Dapper stapper club:- hiking and other things

Image
Being a Bill Bryson fan, I often enthuse how he sees the world by just walking around.  In "Notes from a small island" he often talks about the inherent beauty of the UK, and the unlimited free land where one could walk and climb and relax.   Another old walking partner shared this  wisdom:  whenever you can, walk in the rain, walk in the snow, walk through the forests and fields, walk towards any strip of green....walk in wonder, walk in awe.....and one day - know that your children will walk in the wild....with the memory of it all.   67.  Dag 2 van 77 dae challenge.... Parkrun in Melkbos saam met my mede nie-drinkers! 66. Kenhardt se 10km stap vir befondsing van Bybelverspreiding Jeanette se inisiatief het gehelp dat ons saam 76km gestap het tydens ons jagtrippie 65.  Elephants Eye Dapper stappers het die stewige klimmetjie aangepak na die grot aan die Tokai kant.....en n R5 coin vir Janru w...