Year of the mountainbike 2022
Year of the mountainbike - 2022
9. Elize se Capaia loop in Philadelphia...ouma Hessie in die support vehicle
7. Ruanda in die Durbie dash - saam met Tim sonder sy baard
6: September 2022 - Karoo to coast - saam met die hele Seed Analytics team
Die amptelike uittrede van die Giant XTC Team - die fiets het my eerste KtC in 2004 gedoen en moedig probeer byhou 18 jaar later. V-brakes doen dit nie meer en, an alles kraak en kla teen die afdraandes af - natuurlik is die ou wat die stokke vat ook nie meer so behendig nie.
5: Sept 2022 - Boland Landbouskool
Fixie se eerste race, Elize 6de en Ruanda 7de, saam met Werner, Tyron.
4: Sept 2022 -Riebeek Kasteel 45 km
Saam met die.Venters, Elize (7de) en Ruanda (6de).....569m klimme....
3: July 2022
Around the Pot 42km.....modder en tegnies...Elize uitgemis agv seerkeel, 1st mixed team.
2: Feb 2022
Klipheuwel loop by Meerendal, single track, met lekker koffie halfpad.
1: Jan 2022
First off road training ride for 2022 - Meerendal green loop.....distance and time not important!
Comments
Post a Comment