Karoo to coast


The Karoo to Coast is an annual 100 km mountain bike race held in September down the Prince Alfred's Pass from Uniondale to Knysna in South Africa. 

5.  Saam met die girls in 2024
Saam met n New Zealander.gery wat met.n dikwiel en tekkies heel laaste gekom het.  Sy het dit nog steeds gecelebrate.  Eerte keer backup....dis n ander storie
4. 2022 saam met die blended
Die blended family het opgeruk Knysna toe en by de Rust oorgeslaap voordat ons die volgende oggemd deurgeskiet het Uniondale toe.  Seed analytics se span het saamgekuier en saamgery. Tim het die hemde gesponser en sewe van ons het begi  en klaar gemaak.   Aand by Sirocco gekuier en twee dae in Knysna oorgeslaap.  Die support team (Piet, Frannie, Chris, Andries, Hermione) was amazing.  Kon by n paar plekkies kuier soos Ronnies sex shop, Buffelsdrift en Kasula winery.  Werner en Ruanda se eerste one-tonner.
1-2-3  2004/6/7
Ons het die race drie keer gedoen saam met die Vlooie.


Die roete begin in Uniondale, en die eerste 10 km is op die ou wapadroete.  DIe pad is redelik klipperig, en meesal net n tweespoor jeeptrack.  Verbygaan is nie maklik nie.



ť

Comments

Popular posts from this blog

Dapper stapper club:- hiking and other things

Cederberge - Gatjie Boskamp