Kleinvlei en n dag by die Vaalrivier



Die roadtrip 2017/18 het begin met n kuier by Philip en Melinda op Modderbult.  Die dag by die Vaalrivier het n heel nuwe dimensie gegee aan hoe mens die natuur kan geniet, en dit is verniet.  Die rivier was modderig, maar skoon, en party van ons het oorgeswem.


Skoonheidsbehandelings was op n special vir die dag, en Nicky en Dewald het goed gebruik gemaak daarvan.

Xander het tydens n ou volstruiseier gebreek, en moes terugloop huis toe omdat hy so gestink het.

Piet kan enige plek slaap...... Floating down the river met trekker binnebande, en die ontbyt in n selfgemaakte veldkombuis - Ruanda en Werner se kookbeurt was almal hoogtepunte van die dag.



 
 

 





Comments

Popular posts from this blog

Dapper stapper club:- hiking and other things

Cederberge - Gatjie Boskamp