1000 National Parks



Die renoster is die grootste lewende landsoogdier met die uitsondering van die olifant. Daar bestaan tans vyf spesies renosters wêreldwyd: drie spesies in Asië en twee in Afrika. Albei spesies van Afrika, naamlik die witrenoster en die skaarser swartrenoster, is ook inheems aan Suid-Afrika. Die meeste renosters is bedreigde spesies.
Renosters word veral gekenmerk deur die horings wat aan die voorkant van hul kop groei. Die horings bestaan uit keratien, dieselfde materiaal as menslike naels en hare, maar word in sommige lande fyngemaal en in tradisionele medisyne gebruik. Daar is dus 'n groot aanvraag na renosterhoring, en per gewig kan dit dieselfde prys as goud op die swartmark haal. Suid-Afrika het tans 'n baie groot probleem met renosterstropery, en honderde renosters word jaarliks onwettig vir hul horings gejag.  Die renosters is in die wildtuin afgeneem, behalwe vir die foto regsonder, wat by Botlierskop geneem is.






Skukuza, located 50 km east of Hazyview at the confluence of the N'waswitshaka and Sabie Rivers in Mpumalanga, is the administrative headquarters and the "Capital city" of the Kruger National Park, South Africa. It is also the largest rest camp of the park and the country.














Dit is net anders om wild te besigtig op die rug van n perd.  Net buitekant Kleinbrakrivier is daar so n geleentheid.  Bottlierskop Private Game Reserve.  Saam met Koenraad en In nadat ons Oupa Gawie se as gestrooi het in die Kleinbrakrivier.


Ons het teenaan drie renosters gekom, twee skildpaaie sien baklei, en oog n pasgebore zebravulletjie gesien rondhardloop.

Die reservaat is reeds lankal oop vir toerite, maar wesenlike kapitaalbelegging het die plek in n nuwe klas geplaas.  Baie toeiste, uitstekende geriewe.

Die dag afgerond met n pienk gin en tonic.  Die boodskap links onder was spesifiek vir my bedoel.



Comments

Popular posts from this blog

Dapper stapper club:- hiking and other things

Cederberge - Gatjie Boskamp