1000 Sunsets and counting


49.  Bloubergstrand
48.  Iewers in die Karoo
47.  Port Nolloth
View van die hotel van hawe se kant af
46.  Wiko en Simone se woonstel in Wellington
45.  Swellendam langs die Breederivier....Des 2023...eerste lang kamp met die sleepwa
44.  Cresta Maun Feb 2024
Dek view na die rivier
43.  Melkbosstrand 31 Jan 2024
Saam met Gideon en Elna by Marinellos...Pizza en witwyn...Gideon het die foto geneem
42.  Bloubergstrand
13 Jan 2024...Die girls het gaan ABBA kyk....en daar mis hulle die prentjie
41.  Saam met Linda en Elize....toevallig raakgeloop toe eindig ons by Ons Huisie in Bloubergstrand....Geen wind....2 bottels Kleine Zalze Shiraz en n seekos platter

40.  Oppad terug van Greyton af


39.   Leeukop

Kuier by Wynand op Leeukop het Piet die foto geneem tydens 2023 se mannejag.  Twee maande later was ons saam met ewemooi uitsig.
#38 Saldanha 3 October 2019
Sunrise, but equally spectacular. Protea Hotel during the cash flow management conferences.


# 37 Yzerfontein 20 Sept 2019
Elize se Birthday gift.  Sonsonder-gang uit die huis uit.  


36 Saam met Ettiene en Rias hulle by Kreeftebaai - 20 Julie 2019

35 Pearly Beach - 18 Mei 2019, en ons is terug op pearly Beach, net betyds om die sonsondergang te sien - tydens volmaan op n windlose verlate strand......


34 Bloubergstrand 

Bloubergstrand, aan die weste kant van Suid Afrika, het amper elke aand n foto geleentheid met die sonsondergange. So was 5 Mei 2019 weer so n aand.  Die fotos is geneem met n selfoon van die kamerstoep af.  


#33 Robertson 23 March 2019 - Kayaking trip

Na die roei op die Breederivier het Ivan Naude die foto met sy selfoon geneem.  Die kleur is nie ge-edit nie.  Die spesifieke plek is by Bucket se kamplek, reg teen die Breederivier.  na die dag se roei het almal oorgeslaap langs die rivier, en die dag afgesluit met n braai.  Meeste van die blended family het saamgeroei, en selfs Divvie en Floors het saamgegaan.  


#32 Daniele en Hendrik se troue

Daniele en Hendrik se troue in pretoria het laatmiddag gebeur.   Terwyl ons gewag het het die toneeltjie homself afgespeel in die agtergrond.  Rias het die foto geneem met my selfoon.  Die stoep van die onthaalsaal kyk oor die vallei uit, die wolke lyk amper soos Ignatiius Marx se skilderye....https://www.facebook.com/photo.php?fbid=1215188061984503&set=a.259620124207973&type=3&theater

#31 - 26 January 2019 - reflection in the window

#30 - 9 January 2019 - Bloubergstrand


#29 - 4 January 2019 - Pringle Bay saam met Lawrence en Janice



#28 Pypklip 16 December 2018
#27 Bloubergstrand September 2018
#19-26 Several 2018 photos - Bloubergstrand
# 14-18 Bloubergstrand en Barcelona
#8-13 Sunset in Sweden and Finland during our 2018 trip.
#6 and 7 Left side on Grootfontein during November 2018, right hand side the sunset in Beaufort-West during Dec 2018.
#5 Vichy start of Half-ironman - sunrise rather than sunset
#1-4 Taken whilst driving to MMC training in various Western Cape towns.

Comments

Popular posts from this blog

Dapper stapper club:- hiking and other things

Pieter Jansz Swanepoel