Mosselbay with the family
Mosselbay has been voted best municipality in the country during the 2017/18 financial year, and the town is developing into a major tourist attraction.Daar is heelwat klein restaurante by die hawe, en Kaai 4 is sekerlik een van die bestes.
Shaun McGellan bedien self die bier, het een craft bier beskikbaar on tap, en heelwat wyne en ander biere.
Die menu begin rondom roosterkoeke, en selfs n hamburger kan op die roosterkoek manier bestel word.
http://www.kaai4.co.za/menu.html

https://www.outeniquachootjoe.com
Grootbrakrivier het die Peperboom restaurant, en een van ons gunstelingstoppe vir ontbyt. Op die foto regsonder loop Oupa Gawie nog self teen die trappe af. Die hawe self is aan die ooste kant, en met sonsopkoms is daar n glans rondom die geboue en hawemuur.

http://www.seagypsy.co.za/
Comments
Post a Comment