1000 beaches
1. Queens beach, Cape Town
The seaside suburb of Sea Point has many beaches, but tucked away off its famous promenade is the lovely but forgotten Queens Beach. From the beautifully situated Sea Point public swimming pool, it’s a five-minute stroll to this quiet, wind-free beach.
Queens Beach boasts what the the locals call a “big and mushy” break for surfers, plus white sand to laze on and, for families, starfish in rock pools, interesting shells and rocks for children to clamber over. While there are no lifeguards, the swimming is generally safe. Like all Atlantic seaboard beaches, however, the Benguela current means the water temperature is what can only politely be called cold.
Visiting during peak holiday time, the beach has few visitors, with immaculate clean bathrooms and beach.
2. Barcelona
Barcelona en Seepunt het baie in gemeen, met groot walkways en mense wat stap en fietsry. Op ons eerste besoek wou Dewald surf, en ons het met groot moeite n surfboard en wetsuit in die hande gekry. Ondaks die lae aanvraag vir die tipe toerusting in die middel van die winter, kon ek nie enigsins afslag beding nie. Die eienaar het net aanhou antwoord....."not possible"...daar was darem n kaalgat man op die strand tot Ruanda se verleentheid.....
3. Plettenbergbaai
Janus se vakansie huis is in Plet, en ons het n paar keer daar gaan kuier en roei. Ben Swart wat regs agter staan, is later jare deur in great white aangeval, en gelukkig het hy dit oorleef. Die roei is maar redelik gevaarlik in hierdie area, en ons het al heelwat haaie van Robberg gesien wat daar rondswem.....
Janus se vakansie huis is in Plet, en ons het n paar keer daar gaan kuier en roei. Ben Swart wat regs agter staan, is later jare deur in great white aangeval, en gelukkig het hy dit oorleef. Die roei is maar redelik gevaarlik in hierdie area, en ons het al heelwat haaie van Robberg gesien wat daar rondswem.....
4. Kampsbay
Kampsbaai is die plek waar almal uithang as die Suidooster waai. Parkeerplek is skaars and die baie toeriste pak die strande vol. Op een van die kuiertjies op die strand het die Jouberts kom kuier, en ons het sommer voete in die sand gesit en kuier. Na die tud cocktails gedrink oorkant die pad.
5. Kosibay
Jare terug op Kosibaai gewees, en weer besoek saam met die Blended familie tydens ons 2017 roadtrip. Die strande is steeds baie mooi. Ons was gelukkig om n saam met Konrad Rontgen oor die meer te vaar, en ons kon eenkant op ons eie by die see uitspan. Die baue plastiek op die strand - alles afgebreek tot klein stukkies was baie opvallend. Wenner het n illegal vis geskiet. Die bosse naby die see is heeltemal anders as in die Kaap. Een oomblik is jy in n woud, en die volgende oomblik op die sand.
6. Clifton
7. Nice
8. Brighton beach
Na die drie weke in London, het ons Nice toe gegaan - ek was bietjie beinvloed deur die Nice film festival wat jaarliks daar plaasgevind het, maar as ek reg onthou het ons dit met twee weke gemis. Dieselfde klip strande, maar die strand was in twee gedeel, met sekere gedeeltes wat selfs n kelner, stoele, sonstoele ens gehad het, en ander waar die res van die mense kan swem. Dit kom teen n prys, maar die strand is skoon.
Ek sal graag weer wil teruggaan, net om eenkeer by Jan se restaurant te gaan eet. Buiten die feit dat hy n van der Westhuizen is, het hy ook die eerste Michelin ster gewen as n Suid Afrikaner.
8. Brighton beach
Elize moes eksamen skryf by die Ambassade in London, en Hessie, Ruanda en ek het die dag Brighton toe gegaan. Behalwe dat die water baie koud was, het die klipstrande ons helemal verbaas. Kry nie so iets in SA nie. Ek onthou die straatname was baie dieselfde as in Durban...sulke regte monopoly name.....die pier is definitef die grootste een wat ek nog gesien het, en ons het tot heelvoor kon stap waar Ruanda op party van die mallemeule speelgoed kon ry.
Jare later het ek Bill Bryson se boek gelees, en so die plek weer onthou. Hy het sy lengtegraad reis deur London hier iewers begin.
9. Sodwana, North Coast, South Africa
Ons was sowat sewe keer by Sodwana deur die jare, en gesien hoe die plek sy karakter oor tyd verloor. Van wild en weggesteek tot ontwikkelde konstruksies. Aan die begn was daar kampplekke en vrieskaste, en jy moes mooi beplan om nie uit bier uit te hardloop nie. Die verskeidenheid seelewe en kleure van vis is uitsonderlik.
Wetsuits was nie regtig nodig nie. Diepsee duik en visvang is baie gewild in die area. Op n slag n hamerkop haai op die strand gekry. Jy kon altyd van die plaaslike mense huur om skottelgoed te was en goed aan te dra strand toe. Soms moes ons hulle by hulle statte gaan oplaai. Etienne se roo Jeep sal lank onthou word, en later Lawrence se bakkie. Selfs eenkeer met Smittie see toe gegaan. Laaste besoek was saam met Fanie en Hessie.
10. Cape Vidal
11. Warner beach
12. Margate
13. Port Edward
14. Port Elizabeth
Port Elizabeth is die host van die Afrika Ironman en die strand hou spesiale herinneringe aan die race in. Die dag van die swem was die water amper soos n dam, en die swem was vinnig en maklik. Die eerste foto het ek in 2019 geneem toe ek tydens n FASSET training sessie in PE was.
Die strand 13 jaar later.
My ysterman pel, ons het saam geoefen en albei klaar gemaak.
Opwarming voor die swem begin, met al die toeskouers wat nog toegelaat was op die strand.
Die regte swem, deurmekaar en verdrinkend....
Elize en ek na die opwarmingswem die dag voor die race. Die water het niks verander na die volgende dag toe nie.
15. Mosselbay
Mosselbay word altyd onthou as die dorp met die mees konstante temperatuur, en ek kon n paar keer daar gaan werk, vakansie hou. Die foto regsbo het ek een oggend geneem met n gewone selfoon uit die gastekamer uit. Die trein onder was n wereldbekende trein wat tussen Knysna en George gery het.
Mosselbay word altyd onthou as die dorp met die mees konstante temperatuur, en ek kon n paar keer daar gaan werk, vakansie hou. Die foto regsbo het ek een oggend geneem met n gewone selfoon uit die gastekamer uit. Die trein onder was n wereldbekende trein wat tussen Knysna en George gery het.
Die hawegedeelte van Mosselbaai het heelwat restaurante bygekry, en ons het die keer saam met Koenraad en Ina gekuier met sy verjaardag.
16. Victoria bay
Baie bekend agv Lucas Maree se liedjie. Die laaste vyf jaar van Dewald se skool loopbaan gereeld daar gaan draai maak. Trevor en Marlene het gewoonlik n huis gehuur vir die Desember vakansie. Dewald en James het hulle surf skills hier ontwikkel. Ook die plek waar Dewald die eerste keer op sy eie gaan vakansie hou het - in die hostel op die voorgrond gebly. Die huise is bietjie meer modern, maar die karakter het dieslfde gebly deur die jare.
17. Heroldsbay
18. Grootbrakrivier
19. Umshlanga Rocks
20. Umdloti - North Coast South Africa
21. Dolphin Beach - Namibia
Gedurende n adventure race het ons vanaf Dolphin point tot by die lighuis moes roei. Hierdie fotos wys die see en die pier in Swakopmund. Die water was yskoud, en Anette het uit haar kayak uitgeval. Sy is met baie moeite gered en weer terug strand toe saam met Janus.
Gedurende n adventure race het ons vanaf Dolphin point tot by die lighuis moes roei. Hierdie fotos wys die see en die pier in Swakopmund. Die water was yskoud, en Anette het uit haar kayak uitgeval. Sy is met baie moeite gered en weer terug strand toe saam met Janus.
22. Swakopmund
23. Yzerfontein, West Coast South Africa
24. Durban North beach
25. Cintza beach, East London
26. East London main beach
27. Jeffreysbay
28. Struisbaai, Western Cape, South Africa
30. Eerste Steen, West Coast South Africa
31. Melbosstrand, South Africa
32. Derde steen, South Africa
33. Pearly beach, South Africa
A great deal of Pearly’s charm lies in its old traditions and the jovial camaraderie between locals and long-term visitors. They share the same passion for the wide open spaces and epic beach where a myriad fish has for decades been chasing the hooks of seasoned anglers. Since the early 1920's generations of families have come to spend their summer vacations camping and fishing on this seaside section of the original Kleinhagelkraal cattle farm, 25 km from Gansbaai on the R43 en route to Buffeljags and Quoin Point. Aptly dubbed Afsaal (Unsaddle), there was nothing more than open fynbos fields, an infinite beach and the lure of the fishing waters. One of the later owners, Charlie van Breda, loved nothing more than taking long hikes on this "pearl of all beaches" and hence named it Pearly Beach, a name that stuck although it had nothing to do with pearls.
We visited several times with the blended family, and with the flat and wide beach, we had some notable cricket games on the beach. The little wooden bench often serves as the sundowner spot when we visit. Clean beaches with endless walking on white sandy beaches.
36. Houtbaai
37. Llandudno
38. Gansbaai
39. Kalkbaai naby Brass Bell
Ons favourite uithangplekkie is die Kubaanse restaurant net oos van die Brass bell. Daar is een ry sitplekke teen die spoorlyn en mense moet langsmekkar sit in die nou spasietjie. Dit is hier waar die skuit gesien kan word, met die berge aan Gordonsbaai se kant in die agtergrond.
40. Dias Strand
Oupa Gawie hulle en Koenraad hulle het lank op Klienbrak gewoon, en een van die mooiste strande is by Dias strand net oos van Mosselbaai. Die strand het nou baie gewild geword en in Desmeber kan mens skaars jou handoek iewers neergooi. Daar is musikante en konserte tydens middagetes.
41. Singapore
Hierdie emmer biere het ons R1500 gekos, absoluut met n slap riem gevang. "Drink now pay later" werk nie by Sentosa nie. Laaste dag voordat ons terug gevlieg het Suid Afrika toe.
Op hierdie foto kan die skepe gesien word waar dit net buite die swemneete geanker is. Ons het tot by die nette geswem, en alhoewel daar geweldige skeepsverkker is, was die water helderskoon.
Heeldag verwyl langs die swembad, wat reg langs die strand is.
42. Weskus Nasionale Park
Na een van ons stappies het ons gazebo opgeslaan langs die strand in die Weskus Nasionale Park. Die see was maar bra onstuimig die dag terwyl Johan vir ons gebraai het.
So lekker laaste braai saam met Theo tydens sy laaste besoek aan die Kaap. Die weer was perfek, soos dit moet wees. Theo was ontsteld toe ek te naby aan die volstruis met die kleintjies kom....
44 Arniston
45 Saldanha Bay - West Coast South Africa
Tydens die cash flow management training sessies, het ons in die Protea Hotel in Saldanha gebly. Dit is seker een van die mooiste views wat daar kan wees so teen die groot meer. Ek onthou jare terug het ek saam met Rias daar gekuier by die Meerenstein restaurant, en het ons frisby gespeel op die strand en sandhaaie uit die water gehaal. Hierdie foto's is 30 jaar later geneem.
46 Simonstad hawe
Die seuns het toerusting aangeskaf vir visvang en die tjokka vangplek is in Sominstad hawe. Parkeer sommer langs die strand, twee tree van die sand af. Water baie skoon en plat as die wind nie waai nie. Die karwagte bring sommer water nader vir voete was voordat jy terugklim in die kar.
Comments
Post a Comment