Posts

Showing posts from October, 2022

Favourite wine farms

Image
3.  Hillcrest  2.  Strandveld vineyard Strandveld naby Pearly Beach het sy eie unieke karakter, met pragtige kelder, buitesitplekke en goeie wyn.  Hulle home brew gin is ook gewild.   Saam met Piet,Elize daar gekuier, en later weer saam met Hester en Diffie.  Onverwagse wynplaas in n redelike wilderige dorre deel vd Weskaap. 1.  Karuso Wine farm-Oudtshoorn distri ct Oppad Kango grotte toe is die afdraai na Karusa wyn en craft bier plaas.   Elize het die plek ontdek en sedertdien is dit n gunsteling stopplek as ons in die Karoo is. Tydens die Karoo to Coast 2022 hier gestop...goeie musiek en bier.

100 stories teen ons muur

Image
12.  Mynderd Vosloo se Vostermanne by Hondeklipbaai 11.  Walter Meyer se versameling by Letsatsi Sad storie van alkoholisme en selfmoord, maar die man kon verf 10.. Llewelyn Truter op FB Hy fokus op die hoenders in die voorgrond....lovely 9.  Absolute bargain uit Barrydale Dieselfde kunstenaar wat die kerk se buitemure geverf het...R750 ....definitief n steel 8.  Anna - Beulah se restaurant Die foto is onlangs deur Hendrik gehang....werklikheid is meer indrukwekkend as die swak foto...hoop ek kan later kans kry om dit weer te skiet 7.  Marc's eatery Die foto middel links her my aandag getrek.....lyk sos n Italianer, maar Marc vertel dat dit die enigste keer was hy hom gesien het dressed up...hy was altyd kaalvoet....op die geleentheid het hy leerskoene gedra, wat Marc geerf het na sy dood. 6.  Modderbult....Oums se erfenis 5.Vrymansfontein...Janru se eerste k...

United Arab Emirates

Image
The United Arab Emirates, or simply the Emirates, is a country in Western Asia. It is located at the eastern end of the Arabian Peninsula and shares borders with Oman and Saudi Arabia, while having maritime borders in the Persian Gulf with Qatar and Iran.  2. Dubai 2022 Marcus Evans se interne oudit konferensie het die geleentheid geskep om Dubai te besoek, en alhoewel die besoek kort was, was daar genoeg tyd om die ou gedeelte te explore.  Ek dink daar is meer migrante as inwoners, terwyl dit sonder twyfel die skoonste stad in die wereld moet wees.   Baie welvaart, baie warm, en geweldig duur.     The historic quarter of Al Bastakiya  dates back to the 19th century and is the oldest residential quarter in Dubai. Visitors can walk around the maze-like streets and admire the original architecture of this neighbourhood established by merchants.

180 day sabatical in Philadelphia

Image
7.  Hiking the vineyards Hiking an 11 km route around Philadelphia on a fair Sunday....longest hike of the year...with Elize and Ruanda....cant believe the place is just 30 kms out of Cape Town 6.  Cycling with Martin Powell in the vinyards on Botterberg, seeing jackals, steenbkkies and owls on the way.   This mtb route is rarely used by the masses and therefore very special. 5.  Brumilda van Rensburg in town for some recording of a new series.  Elize invited her for dinner with Leona Roos and Karin de Villiers.  Karin spoiled us with Bubbly and wine from the old vinyard, and some fruit and veggies from Klein Roosboom. Brumilda is definitely one of the best in the business. 4.   1000 kms bergfiets rondom die dorp..... Kumulatief 129km 3.  Hester se verjaardag in Philidelphia -79 jaar oud en Janru begelei die verjaardagliedjie op die klavier. 2.  Day 16 Linda ver...