Favourite wine farms
2. Strandveld vineyard
Strandveld naby Pearly Beach het sy eie unieke karakter, met pragtige kelder, buitesitplekke en goeie wyn. Hulle home brew gin is ook gewild. Saam met Piet,Elize daar gekuier, en later weer saam met Hester en Diffie. Onverwagse wynplaas in n redelike wilderige dorre deel vd Weskaap.
1. Karuso Wine farm-Oudtshoorn district
Oppad Kango grotte toe is die afdraai na Karusa wyn en craft bier plaas. Elize het die plek ontdek en sedertdien is dit n gunsteling stopplek as ons in die Karoo is. Tydens die Karoo to Coast 2022 hier gestop...goeie musiek en bier.
Comments
Post a Comment