100 stories teen ons muur

12.  Mynderd Vosloo se Vostermanne by Hondeklipbaai
11.  Walter Meyer se versameling by Letsatsi
Sad storie van alkoholisme en selfmoord, maar die man kon verf
10.. Llewelyn Truter op FB
Hy fokus op die hoenders in die voorgrond....lovely

9.  Absolute bargain uit Barrydale
Dieselfde kunstenaar wat die kerk se buitemure geverf het...R750 ....definitief n steel

8.  Anna - Beulah se restaurant
Die foto is onlangs deur Hendrik gehang....werklikheid is meer indrukwekkend as die swak foto...hoop ek kan later kans kry om dit weer te skiet
7.  Marc's eatery
Die foto middel links her my aandag getrek.....lyk sos n Italianer, maar Marc vertel dat dit die enigste keer was hy hom gesien het dressed up...hy was altyd kaalvoet....op die geleentheid het hy leerskoene gedra, wat Marc geerf het na sy dood.
6.  Modderbult....Oums se erfenis

5.Vrymansfontein...Janru se eerste kamer
4.  Sandkuns op Modderbult
3.  My vriend Stef de Beer... amazing kunstenaar
2. Landscape

1.  Een aand in Philadelphia

Comments

Popular posts from this blog

Dapper stapper club:- hiking and other things

Cederberge - Gatjie Boskamp