With only 1000 Saturdays before I turn 75, I need to get my butt of the couch and do things. Trick is that all new things need to be unique, cannot count them twice....what a challenge to find new things to do all the time.
100 Local shows
Get link
Facebook
X
Pinterest
Email
Other Apps
-
2. Zanne Stapelberg
Van Blouberg na Broadway saam 7vv
7ùgguguguyhhg2ey
1. Some Sundays, Nooitgedacht....Jan Blohm wat nie opdaag nie, Karin Zoid en Francois van Coke. Ryno Velvet en Tino het die Jan show gedoen. Amper net so goed soos die original.
STAMOUERS PIETER JANSZ SWANEPOEL EN MARIA SIBELLA SACHS 1.1 Europese herkoms van Pieter Jansz Swanepoel Pieter Jansz Swanepoel en Maria Sibella Sachs is die stamouers van die talryke Swanepoel-familie in Suid-Afrika. Uit die beskikbare bronne blyk dit dat Pieter Jansz Swanepoel in 1699 aan die Kaap die Goeie Hoop aangekom het (KAB: VC 39, Vol2: 207 /231). Daar kon egter geen inligting oor sy Europese herkoms in die Kaapse argiefbewaarplek gevind word nie. Uit Pieter Jansz Swanepoel se naam kan 'n mens aflei dat sy vader Jan Swanepoel geheet het. Die afkorting Jansz staan vir Janszoon, dit wil se Jan se seun. 'n Ander leidraad wat kan help om sy Europese herkoms te bepaal, is die feit dat hy die plaas waarop hy sedert 1709 in die Land van Waveren weiregte gehad het en wat hy in 1716 in eiendom ontvang, Nieuwmunster genoem het (KAB: J 184; De Wet 1964: 77-78; Leibbrandt 1988: nr 82). Volgens onlangse navorsing deur dr AJ Swanepoel van Pretoria, is daar wel op 30 Januarie 1678 ...
L'Agulhas is the most southern coastal village and holiday resort in Africa, located within the Cape Agulhas Municipal area at the southernmost tip of the African mainland. It is situated next to the town of Struisbaai and about 30 kilometres south of the regional centre of Bredasdorp. It includes many little towns and I grouped our frequent visits under the banner of Cape Aghulas. #9 Divvie se verjaardag Divvie het op 18 Mei 70 geword, en Piet, Floors, Mike en ons het besluit om dit op Pearly Beach te gaan vier. Piet het n plek op Pearly en die naweek word aanmekaar geslaan, en Divvie weet van niks. Ons het die roete gedoen en eers by Baardskeerderbos begin met snack en n bier of wat, en daarna al die local plekke aangedoen. Die collage hieronder is van die kroeg in Baardskeerdersbos (middel bo), Marietjie se pub en grill (links bo) en Rusty se Treintjie Pub en danssaal. (regs bo). Die Spur menu wys nog n 300 g rump steak teen R39,50. ...
68. B-bos roundabout 35km 67. Baden Club to Montaqu 66. Commotion in the Karoo - Elize 2de overall vir die Vrouens, Ronald 7de in die mans ope..... 65. Namibia trip wat nooit was nie Die manne het gesorg dat die polieste ons nie sal vang nie....die.nommerplaat guarantee right of way....na bewering 64. Pearly beach outride na die wynplaas Strandveld Sept 2024 saam met Piet, Chris en Frannie 63. Bike packing preparation First outridemet die bike packs...het die coolbox gebruik vir effek. Corneli se woorde...ek weet waarheen hulle ry nie, maar dit gaan koud wees as hulle daar kom. 62. Cycling around Graaf Reinette in July 2024 Allendale farm, Glen Harry Wildreservaat, teerpad na Graaf Reinette. Saam met Ettiene en Livia op die grondpad. 61....
Comments
Post a Comment