With only 1000 Saturdays before I turn 75, I need to get my butt of the couch and do things. Trick is that all new things need to be unique, cannot count them twice....what a challenge to find new things to do all the time.
100 R2de vir die kleinkinders
Get link
Facebook
X
Pinterest
Email
Other Apps
-
4. R5 coin binne in die grot by Elephants eye
3. By Raja Jooseppi op die Russiese grens, in een van die huisie bo die kaggel...
Being a Bill Bryson fan, I often enthuse how he sees the world by just walking around. In "Notes from a small island" he often talks about the inherent beauty of the UK, and the unlimited free land where one could walk and climb and relax. Another old walking partner shared this wisdom: whenever you can, walk in the rain, walk in the snow, walk through the forests and fields, walk towards any strip of green....walk in wonder, walk in awe.....and one day - know that your children will walk in the wild....with the memory of it all. 67. Dag 2 van 77 dae challenge.... Parkrun in Melkbos saam met my mede nie-drinkers! 66. Kenhardt se 10km stap vir befondsing van Bybelverspreiding Jeanette se inisiatief het gehelp dat ons saam 76km gestap het tydens ons jagtrippie 65. Elephants Eye Dapper stappers het die stewige klimmetjie aangepak na die grot aan die Tokai kant.....en n R5 coin vir Janru w...
STAMOUERS PIETER JANSZ SWANEPOEL EN MARIA SIBELLA SACHS 1.1 Europese herkoms van Pieter Jansz Swanepoel Pieter Jansz Swanepoel en Maria Sibella Sachs is die stamouers van die talryke Swanepoel-familie in Suid-Afrika. Uit die beskikbare bronne blyk dit dat Pieter Jansz Swanepoel in 1699 aan die Kaap die Goeie Hoop aangekom het (KAB: VC 39, Vol2: 207 /231). Daar kon egter geen inligting oor sy Europese herkoms in die Kaapse argiefbewaarplek gevind word nie. Uit Pieter Jansz Swanepoel se naam kan 'n mens aflei dat sy vader Jan Swanepoel geheet het. Die afkorting Jansz staan vir Janszoon, dit wil se Jan se seun. 'n Ander leidraad wat kan help om sy Europese herkoms te bepaal, is die feit dat hy die plaas waarop hy sedert 1709 in die Land van Waveren weiregte gehad het en wat hy in 1716 in eiendom ontvang, Nieuwmunster genoem het (KAB: J 184; De Wet 1964: 77-78; Leibbrandt 1988: nr 82). Volgens onlangse navorsing deur dr AJ Swanepoel van Pretoria, is daar wel op 30 Januarie 1678 ...
Comments
Post a Comment