Posts

The northern lights

Image
The bright dancing lights of the aurora are actually collisions between electrically charged particles from the sun that enter the earth's atmosphere. The lights are seen above the magnetic poles of the northern and southern hemispheres. They are known as 'Aurora borealis' in the north and 'Aurora australis' in the south..  Auroral displays appear in many colours although pale green and pink are the most common. Shades of red, yellow, green, blue, and violet have been reported. The lights appear in many forms from patches or scattered clouds of light to streamers, arcs, rippling curtains or shooting rays that light up the sky with an eerie glow. We traveled north from Stockholm to Giellijohka where we saw the lights on our very first night.  Later the week we traveled to Ivalo, where we saw the northern lights 3 out of the four nights.  The two photos below shows the lights as taken with a normal cell phone.  It is brighter to the eye, but the human eye ...

1000 National Parks

Image
Die   renoster   is die grootste lewende landsoogdier met die uitsondering van die   olifant . Daar bestaan tans vyf   spesies   renosters wêreldwyd: drie spesies in   Asië   en twee in   Afrika . Albei spesies van Afrika, naamlik die   witrenoster   en die skaarser   swartrenoster , is ook inheems aan   Suid-Afrika . Die meeste renosters is bedreigde spesies. Renosters word veral gekenmerk deur die horings wat aan die voorkant van hul kop groei. Die horings bestaan uit keratien, dieselfde materiaal as menslike naels en hare, maar word in sommige lande fyngemaal en in tradisionele medisyne gebruik. Daar is dus 'n groot aanvraag na renosterhoring, en per gewig kan dit dieselfde prys as goud op die swartmark haal. Suid-Afrika het tans 'n baie groot probleem met renosterstropery, en honderde renosters word jaarliks onwettig vir hul horings gejag.  Die renosters is in die wildtuin afgeneem, behalwe vir die foto regsonder...

Potholes en die boskombuis

Image
The Blyde River Canyon, officially the Motlatse Canyon is a significant natural feature of South Africa, located in Mpumalanga, and forming the northern part of the Drakensberg escarpment. Located in the Blyde River Canyon Nature Reserve, it is 25 kilometres in length and is, on average, around 750 metres deep. The Potholes were named after a gold digger, Tom Burke, who staked a claim nearby.  Although his claim did not produce a single ounce of gold, he correctly predicted that large gold deposits would be found in the area.  http://www.foreverblydecanyon.co.za/ Open air cooking, beer on ice, this is an authentic South African experience Who would expect a great dining experience in a restaurant without electricity, without a state of the art kitchen and the loo a long drop with a wide opening as window from where to enjoy the view? Welcome to Potluck Boskombuis! Situated on the Panorama Route, about 26km outside of Graskop you will find this quaint ...

Gold panning met die professionals

Image

Kleinvlei en n dag by die Vaalrivier

Image
Die roadtrip 2017/18 het begin met n kuier by Philip en Melinda op Modderbult.  Die dag by die Vaalrivier het n heel nuwe dimensie gegee aan hoe mens die natuur kan geniet, en dit is verniet.  Die rivier was modderig, maar skoon, en party van ons het oorgeswem. Skoonheidsbehandelings was op n special vir die dag, en Nicky en Dewald het goed gebruik gemaak daarvan. Xander het tydens n ou volstruiseier gebreek, en moes terugloop huis toe omdat hy so gestink het. Piet kan enige plek slaap...... Floating down the river met trekker binnebande, en die ontbyt in n selfgemaakte veldkombuis - Ruanda en Werner se kookbeurt was almal hoogtepunte van die dag.

Durban - golf, rugby, ironman, bunny chow

Image
Golf saam met Deon en Tersia in Durban, en daarna rugby gaan kyk op Moses Mabida Stadion.  EK het my beurdie op die agterruit van die huurmotor vergeet, maar dit later terug gekry net waar ek dit gelos het.   Bier gedrink by die Collegians club voor die wedstryd, en daar agter die kroeg hang 'n groot foto van Philip in sy rugbydae. Ons het gearriveer na n reuse groot storm in Durban waar strande weggespoel is, kragonder-brekings aan die orde van die dag was, en soos ons aankom, is Deon besig met die generator, en sonder krag is Tersia besig om te kook in die donker.   Kudu fillets was op die spyskaart, en net voor ete gereed was het die krag weer aangegaan.  Bunny chow is altyd op die menu, en Deon het ons verras met n nuwe plek wat die grootste bunny chows maak, nie een van ons kon dit baasraak nie.  Die Indiers verstaan van kerrie.    Die Puzzle company was ook n hoogtepunt, en ons het heelwat tyd hier spandeer.  Die eer...

Breede rivier, Robertson, Buffelsjagrivier

Image